Wat jy moet weet van Fetale Alkohol Spektrum Steurnis, deel 1 & 2


Groeipyne 17 Oktober 2024

17 Oktober 2024

Suid-Afrika het by verre die hoogste voorkomsyfer van Fetale Alkohol Spektrum Afwykings ter wêreld. Dr. Leana Olivier, die bestuurshoof van die Foundation for Alcohol Related Research, vertel wat die oorsake is, en watter werk hulle in gemeenskappe doen.