Mynbou bedreig landbou en omgewing


Mynbou-aktiwiteite bly ‘n saak van kommer. Die impak op fauna en flora, waterhulpbronne, agri-toerisme en landbou in die algemeen, is kommerwekkend. Ons praat met prof Andries Raadt van TLU SA se omgewingsbewaringsorganisasie oor die Musina-Makhado Spesiale Ekonomiese Sone-projek in Limpopo.

Fynbou Chris Derksen is op sy pos met die week se vleispryse, en Johan van den Berg gesels weersake.