Trump se planne met Groenland, Kanada, Panamakanaal


Oor minder as ’n week word Donald Trump weer ingehuldig as die Amerikaanse president. Hy het die wêreld die afgelope tyd op hol met sy uitsprake oor sy planne met Groenland, die Panamakanaal, die Golf van Mexiko en selfs Kanada.

Ons praat hieroor met professor Theo Venter, verbonde aan die Universiteit van Johannesburg.