Gaan kripto en KI ons banke laat “verdwyn”?


Verskeie luisteraars is bekommerd dat banke weens kripto en KI gaan misluk en verdwyn. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, deel sy insigte.

Volg RSG Geldsake op Twitter