Waar kom vrugtevliegies en muggies so vinnig vandaan?
Die Aarde het ʼn wonderlike vermoë om homself te reguleer, en ons sien dit in die natuur, só is die mens nie skynheilig deur kwansuis die Aarde te wil red nie?
Vugtevliegies en muggies daag uit die bloute op in die kombuis as daar ryp vrugte is. Waar broei hulle, en wat is hulle aantrekkingssintuie?