Só kan KI help met landbounavorsing
Arie van Raavneswaay van die Wes-Kaapse Departement van Landbou verduidelik hoe kunsmatige intelligensie help met landbounavorsing. Vroeër vandeesmaand het brande groot dele van Los Angeles verwoes. In ‘n tyd van ‘n veranderende klimaat leer ons hoe om te onderskei tussen egte verslaggewing en fopnuus.