Watter produkte word per lugvrag vervoer?


Die minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in die Wes-Kaap, dr. Ivan Meyer, verduidelik die verband tussen lugvrag en die Groei vir Werk-strategie. Mariëtte Kotzé, hoofbestuurder vir bedryfsondersteuningsdienste by Hortgro, praat oor die belangrikheid van lugvrag, watter markte geteiken word, en die produkte wat met lugvrag vervoer word.