Wat jy moet weet van artritis-siektes, deel 4


Atritis-siktes deel 4. Spondilo-artritis, lupus en psoriatiese artritis

Klankspeler Klankspeler

 

Artritis siektes deel 3: Rheumatoïede artrtis

Daar is die afgelope 30 jaar soveel vord

Daar is die afgelope 30 jaar soveel vordering gemaak in die behandeling van reumatoïede artritis dat dokters nou min gevalle sien waar pasiënte in rolstoele is. Wat is reumatoïede artritis, hoe word dit gediagnoseer en hoe kan dit nou met middels beheer word?

Só kan ‘n hand lyk met reumatoïede artrtis

Hierdie gewrigte in rooi en pers word aangetas as jy reumatoïede artrtis het

Reumatoïede artrtis tas ander gewrigte aan as osteo-artritis

 

Hoe osteo-artritis en reumatoïede artritis byvoorbeeld die knie-gewrig verskillend besakdig

Gesondheid 26 Maart 2025: Atrtis-siektes: oorsig en Fibromialgie-behandeling

Fibromialgie kán behandel word. ‘n Reumatoloog verduidelik hoe, en gee ook ‘n oorsig oor die verskillende reumatologiese siektes, soos reumatoïede artritis, lupus en nog meer.

Gesondheid 12 Maart 2025: Fibromialgie simptome en diagnose

Watter soort skandering kan die vet en spiere in jou liggaam meet? En hoe werk al die ander soorte skanderings soos X-strale, CT- en MR-skaderings? Ons kyk ook na fibromialgie, en hoe baie ander probleme uitgeskakel moet word vóór ‘n diagnose van dié pynsindroom gemaak kan word.