Aandag Matrieks! Moenie ons Matriek-hersiening misloop nie!


Ons bied vanjaar weer Matriek-hersiening aan om ons matrieks te help. Hier is die skedule van uitsendings vanaf Dinsdag 17 September. Dit is net meer as ‘n maand voordat die eksamen op 21 Oktober begin.

En as jy iets misgeloop het, is ons potgooie gereed vir jou. Ons sal ook die potgooie in hierdie tabel voeg sodat jy alles byderhand het.

Skakel in op RSG in die Kompas tydgleuf om 19:30.

Lekker leer!

Datum van Uitsending

Vak

Eksamen datum

Dinsdag 17 Sept Engels Eerste Addisionele Taal
Vraestel 3

Ons doen hersiening saam met Juffrou Natalie Goetsch.

21 Oktober 09:00
Donderdag 19 Sept Afrikaans Huistaal Vraestel 3

Ons doen hersiening saam met Juffrou Anita Voges.

21 Oktober 14:00
Dinsdag 24 Sept Besigheidstudies

Ons doen hersiening met Juffrou Helena van Zyl.

23 Oktober 09:00
Donderdag 26 Sept Inligtingstegnologie Vraestel 1 en 2 (Prakties en Teorie) 23 Oktober  Vraestel 1 09:00
& Vraestel 2 6 November 14:00
Dinsdag 1 Oktober Engels Eerste Addisionele Taal
Vraestel 1 en 2
28 Oktober 09:00
& Vraestel 2 13 November 09:00
Donderdag 3 Oktober Wiskundige Geletterdheid 1 November Vraestel 1 09:00
& Vraestel 2 4 November 09:00
Dinsdag 8 Oktober Wiskunde 1 November Vraestel 1 09:00
& Vraestel 2 4 November 09:00
Donderdag 10 Oktober Geografie 5 November Vraestel 1 09:00
& Vraestel 2 21 November 09:00
Dinsdag 15 Oktober Rekenaartoepassingstegnologie
Vraestel 2 (Teorie)
5 November Vraestel 2 (Teorie) 14:00
Donderdag 17 Oktober Fisiese Wetenskappe
Vraestel 1 & 2
8 Novemeber Vraestel 1 (Fisika) 09:00
& Vraestel 2 11 November 09:00
Dinsdag 22 Oktober Ekonomie 12 November Vraestel 1 14:00
& 19 November Vraestel 2 14:00
Donderdag 24 Oktober Rekeningkunde 14 November Vraestel 1 09:00
& Vraestel 2  22 November 09:00
Dinsdag 28 Oktober Lewenswetenskappe 15 November Vraestel 1 09:00
en Vraestel 2 18 November 09:00
Donderdag 31 Oktober AAfrikaans Huistaal
Vraestel 1 en 2
19 November Vraestel 1 09:00 e
n Vraestel 2 25 November 09:00