Al meer laaistasies vir elektriese motors beplan
Jy gaan al hoe meer laaistasies vir elektriese motors in SA sien
17 November 2023
Andries Malherbe, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor die bekendstelling van Suid-Afrika se eerste nasionale netwerk van laaistasies vir elektriese motors. Volg RSG Geldsake op Twitter