As baba-pappa verdwyn; onregmatige inhegtenisneming
Igna Klynsmith praat onder meer oor
die wettigheid van buitelandse nommerplate;
wat ‘n enkelma te doen staan as sy nie die kind se pa in die hande kan kry nie;
en ‘n skadevergoedingseis na onregmatige inhegtenisneming.