Neem jou emosies oor?
Voel jy soms dat jou emosies oorneem? Hoekom ervaar ons emosies? Hoe kan mens ontslae raak van negatiewe emosies? Ons ervaar emosies vir ‘n rede, en hoe beter jy dit verstaan, hoe makliker kan jy dit bestuur en die boodskap interpreteer.