As jy in grendeltyd ontdek een van jou gesinslede sukkel met ‘n verslawing


In die grendeltyd bring jy meer tyd saam met jou gesin of huismense deur, en word jy dalk meer bewus van hulle gewoontes. Hoe benader jy dit as jy agterkom dat iemand na aan jou sukkel met ‘n verslawing, en hoe staan jy so ‘n persoon by?

Esté Gross praat met sielkundige dr. Michiel van der Merwe, wat hieroor raad gee.