Nuutste behandeling vir spat-are
Wat is die nuutste ontwikkelings in die behandeling van spatare en spinnekop-are? Wat is diep veneuse trombose, waarom is dit so gevaarli…
Waar kry slange hulle gif vandaan?
- Wat is lewe?
- Waar kry slange hulle gif vandaan?
- Wat is die menslike bioom, en hoe be…
Leer arende hul kleintjies vlieg?
Kundiges bespreek die vogende vrae in Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel:
- Bestaan daar enige bewys dat arende h…
Veilige somer: Raad teen bloublasies, skerpioensteke, giftige plante…
Somer, son en see… en ook ‘n paar dinge wat mens liefs wil vermy soos slangbyte, skerpioensteke en bloublasies. Marí Hudson gesels met …
Is daar risiko-stadiums vir selfdood?
Elke dag sterf 18 mense in Suid-Afrika aan hulle eie hand. Is al die gevalle van selfdood voorkombaar? Is daar gapings in Suid-Afrika se …
Is heuning van giftige plante veilig vir die mens?
In Hoe verklaar jy dit?, antwoord wetenskaplikes vrae van luisteraars. Die program is onder leiding van Chris Swanepoel.
Die vrae wat …
Is haainette nodig of oorbodig?
Is die feit dat die haainette aan die KwaZulu-Natalse kus onlangs tydens die sardientjie-loop verwyder moes word, nie ‘n aanduiding dat d…
Gloukoom: toets vroeg en keer blindheid
Gloukoom is ‘n siekte wat jy ongesiens kan bekruip en tot blindheid kan lei. Met gloukoom verhoog die drukking binne-in jou oogbol, en ve…
Die jongste feite oor makulêre degenerasie
Wat is makulêre degenerasie? Waarom verloor mens jou sig in die middel van jou gesigsveld? Is daar meer as een soort? Kan dit behandel wo…
Retinale loslating MOET onmiddellik behandel word
Retinale loslating is ‘n noodgeval en moet onmiddellik behandel word. Maar wat is retinale loslating en hoe word dit behandel?
Voorts …
RSG en ATKV span kragte saam vir die 27ste Jaarlikse Radiodramaskryfkompetisie
RSG in samewerking met die ATKV bied vanjaar vir die 27ste keer die RSG radiodramaskryfkompetisie aan. Buiten ʼn handleiding en ʼn slypsko…
Die Kompetisie – ‘n lekkerlag drama
Wat doen jy as jy ‘n daaglikse sukkelende bestaan in ‘n klein saai ou dorpie voer?
As jy die Pastoor van die fiktiewe dorpie Putfontein …
Heruitsending van bekroonde Slang in die gras
Op Donderdag 8 Junie is daar weer ‘n geleentheid om na wyle Chris Madjiedt se bekroonde drama, Slang in die gras, te luister in Radioteat…
Die eise van Berg Everest en die gevaar van hoogtesiekte
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat bergklimmers ‘n week of dalk drie of vier het om die piek van Everest te bereik. Die weer laat n…
Lae ystervlakke MOET behandel word
Rooibloedselle
Bloedarmoede is een van die algemeenste siekteprobleme waaraan die mensdom ly. Maar bloedarmoede is inderwaarheid die …
RSG Red ’n Plaas Camino-projek: Kom stap saam
Die droogte is steeds ‘n werklikheid wat baie van ons land se plaasgemeenskappe en boere raak. Die RSG Red ’n Plaas Camino-projek skep hu…
Amore Bekker – Tyd om te groet
Die bekroonde radio-omroeper Amore Bekker, tans aanbieder van die oggendprogram Alhoebekker op RSG, gaan ná sowat twee dekades ’n paar nu…
Adverteer op RSG
RSG se advertensie span bied die geleentheid om te praat met ‘n gehoor van meer as 1 200 000 ingeligte luisteraars. RSG is uniek – ‘n din…
Endometriose: as jy elke jaar laparoskopieë nodig het, word jy verkeerd behandel
Hoe werk bloedstolling
Hoe werk bloedstolling? Waar pas bloedplaatjies, kollageen en vitamien K in die hele proses in? Hoeveel bloed kan jy verloor, en nog lewe…
Rugby uitsendings op RSG
RSG saai die eerste rugbytoets tussen die Springbokke en Wallis op Saterdag 2 Julie op Loftus uit. Die wedstryd begin om 17:05. Pieter va…
Knokkeltoon; Testosteroon-aanvullings; Uitpeul-oë; Sooibrand-komplikasie
Vier gesondheidskwessies word bespreek:
1. Hoe werk ’n knokkeltoon-operasie (bunion-operasie), en hoe lank is jy buite aksie?
2. Ka…
RSG meningspeiling – ons luister graag
Ons wil hê jy moet weet dat RSG luister. Sê jou sê oor RSG se inhoud in ‘n meningspeling en help ons om jou behoeftes beter te verstaan.
Vertigo en tinnitis: Raad wat kan help
Vertigo is daardie nare duiseligheid en dronk-in-die-kop gevoel wat so erg kan wees dat jy skaars jou kop van die kussing kan oplig. Midd…