Gedog ons son is groooot?
Kyk net hoe klein is die Aarde en ons son in vergelyking met ander planete:
1 Miljoen aardes kan in ons son inpas. En ons son is p…
Meer tegniese skole kan só help
President Cyril Ramaphosa het in sy staadsrede gesê dat die regering weer tegniese skoolopleiding ‘n prioriti…
Eerste liefdes leer tieners baie oor verhoudings
Johan van Lill praat met pastorale berader Fanie Kriel oor hoe om Valentynsdag met jou kinders te hanteer. Hoe gemaak met eerste liefde, …
Servikale kanker kán uitgewis word
Wat is servikale kanker? Word vroue met dié kanker vroeg opgespoor en doeltreffend behandel? Is ’n Pap-smeer …
Outisme: Die jongste feite
Outisme kan behandel word en tot verbetering lei.
Sommige behandeling werk beslis, ander werk beslis nie en kan selfs gevaarlik wees, en…
Die tienerbrein, gedrag en gemoed
Die tienerbrein
Wat veroorsaak die skielike verandering in tieners se gedrag? Watter rol speel die skielike toename in verbindings in…
Moet jy op die pad-skouer ry as ander kar jou wil verbysteek?
‘n Hoenderhaan in die beskuldigdebank?
Historiese hofsake oor die eienaarskap van perde in oorlogstyd.
‘n Vrou se reg op pensioenfo…
Hoe word myngrond gerehabiliteer?
Suid-Afrika het groot verskeidenheid kosbare minerale. Daar is onder andere neerslae van goud, platinum, diamante, chroom, uraan, koper, …
Neem jou emosies oor?
Voel jy soms dat jou emosies oorneem? Hoekom ervaar ons emosies? Hoe kan mens ontslae raak van negatiewe emosies? Ons ervaar emosies vir …
Hoekom slaan mens toe in ‘n eksamen?
In Die Geheime van die Brein, word nog interessanthede belig:
- Hoekom is dit belangrik dat ons breine in omgewings moet funksioneer w…
Spataar-ulkusse kán genees word
Wat gebeur met spatare as dit nie behandel word nie? Ons fokus vandag op die gevolge van spatare, naamlik spataar (venuese) ulkusse. Ons …
Wat kan honde en katte eet?
Wat kan jou hond of kat eet? Is menskos gesond vir diere? Kan honde katkos eet? Is bene gesond of ongesond vir honde? Is tjokolade ongeso…
Regsaspekte met bestuur van sportstadions
FNB Stadion in Nasrec, langs Soweto, met plek vir byna 95 000 mense.
Die era van professionele sport het gelei tot nuwe vertakkings v…
Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Hoekom traan jou oë as jy gaap?
- Wat is die nut van muskiete, muggies, brommers en vli…
Hulp teen angstigheid
Wat is angstigheid? Wanneer ervaar iemand dit? Wat is die implikasies van langdurige angs?
- Laai Af (23 232KB)
- Teken in met iT…
Luister weer: Dokumentêr oor Borsvoeding
31 Januarie 20h00: Nageboorte naelstring
Jacqui en haar gaste in die ateljee.
Oor die nuutste navorsing, interessanthede en belang…
Wat het dagdrome met die leerproses te make?
Left and Right brain functions
Soos wat die kinderbrein ouer word, leer dit meer en meer uit sy ervaringsomgewing en die mense in dié…
As ‘n werker elke Vrydag siekverlof neem…
Het jy probleme met werkers wat gereeld op Maandae en Vrydae siekteverlof neem? Igna Klynsmith beantwoord vrae oor dié netelige kwessie.
…
Bepaal jou gene jou vingerafdrukke?
- In watter mate word ‘n mens se vingerafdrukke deur die gene van jou ouers bepaal?
- Hoekom lê ‘n dooie insek altyd op sy rug? Het jy…
PCOS: mediese en dieet inligting
Het jy geweet vroue met polistiese ovariële sindroom ovuleer glad nie, en kan nie swanger raak nie? Maar dat, met die regte eetplan en on…
Sylvester en sy trop
Dit gaan goed met Sylvester, die leeu wat onlangs pa geword het. Amore Bekker het onlangs tydens haar vakansie Kuzuko Lodge, sy tuiste, b…
Maak leerwerk minder vervelig vir kinders
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe kinders leer en studeer. Leer kinders op verskillende maniere, en hoekom word leerst…
Kan ons aardverwarming omkeer?
Dié gewilde program word voortgesit. Jy kan uitsien na nóg insiggewende insetsels oor klimaatsveranderings en hoe dit boerdery-metodes en…
Is daar teenvoeter vir boelies?
Dit lyk asof boelies oral voorkom: op skool, by die werkplek, in die huwelik, selfs in die kuberruimte. Is daar ‘n teenvoeter vir boelies…