RSG se eerste dramaseisoen van 2024
Die nuwe drama seisoen is belaai met opwindende dramas vir elke oor. Die sukses van die vorige seisoen kan duidelik gemeet word aan die h…
Tien dinge wat jy van bye moet weet
Foto: Zachary Huang
Byeboer Robert Post vertel tien dinge wat jy van bye moet weet.
Wat maak mangaan spesiaal as gemynde metaal?
Daar steek meer in mangaan as staal
Louis Nel – uitvoerende hoof, Manganese Metal Company, vertel meer.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat maak Suid-Afrikaanse boere uniek?
Die hoë lewenskoste – is daar lig aan die einde van die donker tonnel?
Is die een wat aanmekaar jok ‘n kompulsiewe leuenaar of ‘n patologiese leuenaar?
Sit jou sonbrille op, want goud blink
Sit jou sonbrille op, want goud blink
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die wisselkoers en die goudprys wat ‘n nuw…
Mediese fondse kan steeds nie goedkoper opsies ontwikkel nie, maar versekeraars kan
Mediese fondse kan steeds nie goedkoper opsies ontwikkel nie, maar versekeraars kan
Deon Kotze, handelshoof van Discovery Health gesel…
Staatskas kry net ’n stompie van die R1-belasting wat op elke sigaret betaalbaar is
Staatskas kry net ’n stompie van die R1-belasting wat op elke sigaret betaalbaar is
Francois Van der Merwe, woordvoerder, Suid-Afrikaa…
Varknier suksesvol in mens oorgeplant – hoe werk dit?
Dit gaan so goed gegaan met ‘n pasiënt wat ‘n varknier ontvang het, dat hy onlangs uit die hospitaal ontslaan is. Die 62-jarige Richa…
Kollig op Prinses Catherine en die toename van kanker in jonger mense
Prinses Catherine se kankerdiagnose plaas kanker weereens in die kollig, veral omdat studies wys dat kanker onder jongmense besig is om t…
Dis hoe fyn ‘n perfusietegnoloog die hartlongmasjien ‘bestuur’ om jou aan die lewe te hou tydens ‘n hartoperasie
Elliot Gates
Het jy geweet dat as die pasiënt tot 18 grade Celsius afgekoel word, die hartlongmasjien vir tot 45 minute afgeskakel ka…
Hou ‘n waaier werklik muskiete weg?
Wat tel as vreemde gedrag by akkedisse?
Ons kyk weer na hoe molle grondhopies maak as hulle agtertoe skop.
Help ‘n waaier om muskie…
Mag ‘n werkgewer op grond van ouderdom teen ‘n werknemer diskrimineer?
Igna Klynsmith bespreek verskeie luisteraarsvrae oor boedels. Spesialisgas
Johan Botes sluit praat verder oor diskriminasie deur werkgew…
Luister weer na ‘Verraad’
Luister Donderdagaand net na agtuur na Verraad, ‘n menslike drama oor emosies, liefde, verraad en geheime in ‘n verbrokkelende verhouding…
Hoe werk sonsverduisterings?
Die span praat oor verduisterings.
Ons hoor van verduisteringsjagter Paul Maley, wat die algehele sonverduistering van 8 April oor Ame…
Verskillende redes vir selfdood
Mense neeem om verskillende redes hulle eie lewens. Elkeen is tragies en ‘n verlies. Die verskillende oorsake laat ‘n mens verskill…
SA is nie besig om die geveg teen korrupsie te wen nie
SA is nie besig om die geveg teen korrupsie te wen nie
Janine Erasmus, webredakteur van Corruption Watch gesels oor CW se jongste jaar…
Suiwelbedryf laat rekords spat
Prof. Pieter Swanepoel, hoof van die Departement Agronomie by Universiteit Stellenbosch, praat oor kanola as ‘n alternatiewe bron v…
Luister weer na die wendrama Tweegesig
In die RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV se 2023 wenner, Tweegesig, verander ‘n doodgewone dag in ‘n dramatiese e…
Hoe werk bateverdeling in ‘n 2e huwelik?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsbriewe oor bateverdeling in ‘n tweede huwelik.
Arbeidsregkenner Johan Botes praat oor wat ‘n persoo…
Wat is sintetiese pynstillers en hoekom is dit gevaarlik?
Dit is nie net Bitcoin wat laat waai nie
Dit is nie net Bitcoin wat laat waai nie
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor kriptogeldeenhede wat goed vaar.
Volg…
Suksesresep van die beste sekondêre stad in SA
Good Governance Africa se bestuursprestasie-indeks vir munisipaliteite is onlangs bekend gestel. Dit dui die beste en vrotste munisip…