Mag ongepasteuriseerde melk nog in SA verkoop word?
Mag roumelk in Suid-Afrika verkoop word en hoe word ongepasteuriseerde melk gereguleer? Ons luister weer na die onderhoud wat ons vr…
Wat weet jy van die Voyagers, die tuie verste van die son af is?
Toe die Voyager-tuie in die sewentiger jare gelanseer is, is ‘n goue plaat saamgestuur. In Sterre en Planete vanaand gesels die span of d…
Hoekom ontwikkel iemand ‘n eetversteuring?
‘n Eetversteuring is ‘n patroon waardeur mense onbewustelik hul lewensprobleme (issues) probeer hanteer deur te fokus op hul verhoudi…
Ruda lees familieverhaal op RSG
Ruda Landman
Die TV-aanbieder en joernalis Ruda Landman gaan vir die heel eerste keer ‘n roman vir RSG se luisteraars voorlees.
Ru…
Sondag 14 Jan: Doep is nie dood nie
Luister op Sondag 14 Januarie 2024 om 13:00 na Doep is nie dood nie, die huldeblyk aan Koos du Plessis,
Koos du Plessis
Koos Doep …
Is jy ‘n etiese pasiënt?
Dokters moet aan besliste en spesiefieke etiese optrede voldoen. Hulle mag nie wetend die pasiënt benadeel nie, hulle mag nie pasiënt-inl…
Luister weer na ‘Mike en Mavis’
Wilson Dunster en Eliza Cawood
Ons sluit die seisoen af met ‘n herhaling van Mike en Mavis gespeel deur die akteurspaar Elize Cawood …
Luister weer na ons Kersdrama
Luister weer na ons Kersdrama Vier dae voor Kersfees, deur Estel de Beer
Ons vier Kersdag op ‘n plaas in Suid-Afrika.
Ontmoet die S…
Meer oor duif-vrektes, giftige akkedisse en vreemde seediertjies
Vind meer uit oor die Groot en Klein Magelaanse wolke
Wat is nodig vir n suksesvolle blomboerdery?
Kersoggend praat ons in RSG Landbou oor blomme. Passie, goeie grond, goeie water en ‘n goeie ligging is wat ‘n blomboerdery benodig. So s…
Bakteriofaag-terapie nagevors om antibiotika-weerstandige infeksie-siektes te behandel
As mans hul hele identiteit om hul werk bou…
In Geestesgesondheid gesels Johan van Lill met psigiater, dr Chris van den Bergh, oor “wat is ‘n man sonder sy werk?”.
Ons fokus…
Groeihormone vir kalwers: wat moet verbruikers weet
Is ondergrondse mynstakings nou die norm?
Internet inkopies sonder ‘n vaste adres nou moontlik
Internet inkopies sonder ‘n vaste adres nou moontlik
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor aanlyn inkopies sonder ‘n vas…
Departement gee nog R2.6 miljard om indringerplante uit te wis
Departement gee nog R2.6 miljard om indringerplante uit te wis
Dr. Brian van Wilgen van Stellenbosch Universiteit gesels oor die depar…
Luister weer in radioteater na ons ligte ‘whodunnit’
Donderdagaand (21 Desember) om 20:00 in RSG se Radioteater kan jy luister na Eleanor Lombard se ligte ‘whodunnit’, Die Skuldige Is Dus..
…
Voorstelle om die vervoerprobleem op te los kry momentum
Kan die regering se planne om die vervoerprobleem op te los, slaag?
Prof Jan Havenga van die Universiteit van Stellenbosch gesels …
Reddingsplan van die poskantoor kos 6000 werksgeleenthede
Reddingsplan van die poskantoor kos 6000 werksgeleenthede
Een van die Poskantoor se sakesreddingspraktisyns, Anoosh Rooplal gesels oor…
Regering onbeholpe en soms onbevoeg om ekonomie te laat groei
Vir die eerste keer in meer as 20 jaar het die pluimveereus, Astral Foods, ‘n verlies aangekondig. Beurtkrag, reuse probleme met watervoo…
Kan hare en tande ook sintuie wees?
Hoe kan hare en tande sintuie wees? Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg praat hieroor.
Hoe nou met Russiese maatskappy om PetroSA op Mosselbaai te red?
‘n Russiese maatskappy word betrek by ‘n multi-miljard rand se projek in Mosselbaai. Afgevaardigdes trek hul neuse op vir die voorgesteld…
Baie toestelle gaan binnekort verdwyn soos nuwe tegnologie hulle onnodig maak
Baie toestelle verdwyn binnekort soos nuwe tegnologie hulle onnodig maak
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instit…