Wat behels mediese nalatigheids-eise van minderjariges?
Igna Klysmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor die polisie wat ‘n klopjag by die verkeerde adres uitgevoer het.
Hy bespreek ook medies…
Kinders, selfone en TikTok
In twee voorvalle in Bloemfontein het twee skoolkinders hulle pogings om hulleself om die lewe te bring, op sosiale media opgeneem. In di…
‘n Vitamien-drup by ‘n IV bar is ‘gekkespul’ maan dokter
Die jongste gesondheidsgier is om ’n vitamienkroeg te besoek om ’n mengsel van vitamiene, anti-oksidante of aminosure binne-aars te ontva…
Word ‘global warming’ word nou ‘global boiling’?
Terwyl dit vandeesmaand in Johannesburg gesneeu het, was dit elders in die wêreld die warmste maand sedert rekordhouding van temperature …
Hoekom blok Nersa versterking van Eskom se transmissie-uitbreiding?
Dit wil voorkom of die versterking van Eskom se kragnetwerk ‘n knou gekry het toe die Nasionale Energiereguleerder, NERSA, nie die oordra…
Stem nou vir RSG as jou gunsteling-radiostasie, en jy kan dalk R40 000 kontant wen!
Stem nou vir RSG as jou gunsteling-radiostasie, en jy kan dalk R40 000 (veertig duisend rand) kontant wen!
Dis baie maklik:
– …
Wenke wat werk
Die program ‘Intussen met Eloise’ het in Julie 2023 afgeskop met ‘n splinternuwe insetsel, getiteld ‘Wenke Wat Werk’.
Elke Woensdag tu…
Luister weer: Esias Bosch – 100 jaar se vuurkuns uit Afrika
Esias Bosch
Luister op 3 Augustus na die lewe en kuns van Esias Bosch, die eerste keramiekklei kunstenaar van Suid-Afrika wat vanjaa…
Luister weer: Beurtkrag – ‘n Donker Suid-Afrika
2023 is by verre Suid-Afrika se slegste beurtkragjaar ooit. In die afgelope 16 jaar, vandat beurtkrag die eerste keer in 2007 toegepas is…
Madame Pylinski is nuwe laataand-boekvoorlesing
Luisteraars kan in Augustus uitsien na ‘n splinternuwe laataandboekvoorlesing op RSG.
Die bekende akteur Chris van Niekerk lees voor u…
Voornemende skrywers vind radiodrama slypskool waardevol
Op 15 Julie het talle skrywers aangemeld vir die radiodrama slypskool wat deel vorm van die 27ste RSG Radiodramaskryfkompetisie.
Gerr…
Ontmoet Frazer Barry, ons rymkletsman
Awêh Respek, Frazer!
Rymklets is nie net iets waarvan Frazer Barry hou nie, dit is inderwaarheid deel van hom. Hoe dan nou anders? H…
Het die maan en Mars ‘n atmosfeer?
Het die maan en Mars ‘n atmosfeer? Wat is die geval met Enceladus, een van Saturnus se mane, waaruit waterdampe spuit?
Is jy wetlik verplig om ‘n misdryf aan te meld?
Igna Klynsmith bespreek die befondsing en onderhoud van ‘n voertuig vir inwoners van deeltitelkomplekse of oorde.
Hy verduidelik of ‘n…
Hoekom neem kanker in die kop- en nek-gebied toe?
Wat het rook, alkohol, damprook en die herpesvirus in gemeen? Al vier is van die snellers vir kankers in die kop- en nekgebied, wat aan d…
Hoekom stamp Gwede en mynmaatskappye steeds kop?
Meer as twee dekades nadat die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne bekragtig is, stamp die regering en mynmaatska…
Sakeliga deur Hof verhoed om meer uit te vind oor probleem-munisipaliteite
Die nie-winsgewende organisasie, Sakeliga, het die ouditeur-generaal hof toe gevat om die bestuursverslae van 154 probleem-munisipaliteit…
Is die Padongelukkefonds ‘n gemors?
Prof. Hennie Klopper – emeritusprofessor in privaatreg aan die Unversiteit van Pretoria en HB Klopper-prokureurs & Colins Letsoalo – uitv…
Hoe gemaak as jou koei plastiek gevreet het?
Wat kan gedoen word wanneer ‘n koei plastiek vreet? Hierdie vraag is onlangs op ‘n Facebook-blad gevra, en het antwoorde ontlok wat ‘n ve…
Die besitter van warm geld is ‘n oortreder
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor kontant wat vir ‘n klomp skape betaal is, en die ontvanger nie weet wat om met die kontan…
Covid terugskouiing 1: Die verswygde sienings
Wat weet ons nou meer oor Covid? Wat is feit en wat is fiksie?
In die eerste episode in ’n kort reeks oor ’n Covid-terugskouing kyk on…
Die grootste likkewaan; boorgatwater en jou ystervlakke
Watter likkewaan is die grootste, en hoe maak hulle geluide sonder stembande?
Kan boorgatwater jou ystervlakke affekteer?
Watter do…
Die ANC en die misdaadbase
“Die kriminalisering van die ANC het ‘n nuwe klas krygshere tot gevolg. Meer as 20 vragmotors is verlede week aan die brand gesteek op va…
Loop lig vir oor-die-toonbank genetiese toetse
In ons reeks oor genetika en genetiese raad, praat ons met genetiese raadgewer Frieda Loubser oor genetiese toetse wat direk aan die verb…