Die WNNR ontwikkel programmatuur om kriptokonkel op te spoor
Carel de Jager van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor die ontwikkeling van ‘n programmatuur wat kriptokonkel…
Jongste oor EU, Kijif-vergadering, Britse hulp en VSA se nuwe standpunt
‘n Amerikaanse Kongres-begrotingsooreenkoms wat Saterdag ter elfder ure bereik is, sluit nie oorloghulp deur Amerika vir Oekraïne in nie….
Slaweboek ryg pryse in
Eunice Visser
Aanstaande jaar sal dit presies ‘n 190 jaar wees wat slawerny amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf is. Dit sou nog vier…
Ons open nuwe radioteater-seisoen met eenvrou-komedie ‘Holmruggery’
Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en d…
‘Belowende tekens in stryd teen korrupsie’
Die stryd teen ongebreidelde korrupsie en misdaad in Suid-Afrika is nie uniek nie, en lande soos Amerika, Italië, Singapoer en Oekraïne h…
Wie is Chris Papas, jong politikus op TIME se Top100Next-lys?
Chris Papas
Chris Pappas is pas opgeneem op die tydskrif, Time, se Top100 Next-lys vir jong leiers. Hy is ook eergister amptelik aang…
‘Regering blok buitelanders met skaars vaardighede’
Terwyl geskoolde mense met skaars vaardighede die land verlaat, doen die regering geen moeite om dit vir buitelanders met broodnodige vaa…
‘n Rug-fusie deur twee klein snytjies in SA gedoen; pasiënte binne ure huis toe
Dr Shawn Venter
Het jy geweet ‘n rugoperasie kan nou deur twee klein sleutelgat-snytjies in die rug gedoen word? En dat die pasiënt s…
2 Matrikulante se spesiale matriekafskeidsfunksies danksy RSG en 7de Laan se projek
Athluano
Athluano Stevens van Robertson en Alistacia Arendse van Worcester was die gelukkige wenners van RSG en 7de Laan se Matriekaf…
Stemme van hoop is nou Sondagaande op RSG
Stemme van Hoop is ’n splinternuwe Sondaggespreksreeks wat vanaf 1 Oktober om 19:00 vir die volgende 14 weke uitgesaai word.
Dr Braam…
Nuwe ‘ou’ musiekreeks op Sondae is oor musiekblyspele
Luister van 1 Oktober Sondae om 10:00 na ‘n musiekreeks oor musiekblyspele en die wêreld van glans, dans, skitter en fantasie.
Bettie …
Ontmoet Estel de Beer, ons nuwe ‘drama-baas’
Estel de Beer aan die werk
Estel de Beer het in Mei aangesluit by RSG as die Senior Regisseur: Mandaat, wat verantwoordelik is vir di…
Vrystaat VLU vereer Derrich as Persoonlikheid van die Jaar
Vrystaat Vroue Landbou-unie (VLU) het Derrich Gardner aangewys as persoonlikheid van die jaar, omdat jy so baie vir ons land en sy mense …
US Woordfees: kom kuier by RSG by die Plataankafee
Die Woordfees bly ‘n hoogtepunt vir RSG en ons luisteraars. Die uittog na Stellenbosch gaan altyd gepaard met baie fyn beplanning en tall…
Help RSG-Beeld-Kinderfonds en staan ‘n kans om ‘n Picanto te wen!
“Vir die soveelste jaar agtereenvolgens, staan jy die kans om ‘n splinternuwe motor te wen! Tussendeur is daar ook ‘n klomp kontant-bonus…
Regsaspekte oor grensdrade; mediese nalatigheid; sosialemedia en werkgewers
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsbriewe oor ‘n boer se grensdraad en die buurman wat nie wil help betaal nie, asook ‘n vraag oor medies…
Die ossewa en sy spore
Vir byna 300 jaar was die ossewa in al sy gedaantes die enkel belangrikste vervoermiddel van mense en goedere in Suid-Afrika. Dit word de…
Hoe staan mens op ná die dood van 2 van jou kinders?
Om ‘n kind aan die dood af te staan, is seker een van die ergste dinge wat met ‘n ouer kan gebeur. Alida Venter het twee kinders binne 14…
Is die Vredefort-koepel nou die 2e grootste?
Sal die Vredefortkoepel-impakkrater sy status verloor as die grootste ooit? Daar is onlangs berig dat ‘n reuse krater in Australië ontdek…
Hoe kan indringerbome bestuur word?
Waar kom die term, Slip him a Mickey, vandaan?
Watter opsies is daar om indringerbome te bestuur?
Hoe affekteer LED-ligte insekte s…
48 Rugby WB-wedstryde op RSG; jongste puntestand
RSG dek 48 Rugby Wêreldbeker wedstryde van 8 September tot 28 Oktober.
Daar sal 20 wedstryde met volledige kommentaar wees en oor 28 w…
Ons toekomsfiksie-vervolgverhaal is Dor
Dor is ‘n toekomsfiksie vervolgverhaal wat in die Klein Karoo afspeel gedurende die grootste droogte wat Suid-Afrika nog beleef het.
D…
Sarkoom – die kanker wat meestal by tieners en en jongmense kan voorkom
Sarkoom het onlangs twee keer onder ons aandag gekom. Eers toe ons gehoor het Angelique Greeff, bekend as die kletsrymer Angie Oeh, het t…
Kies aftree-voordele pleks van bedankingsvooordele as jy aftree
Omelia Hartzenberg van die Staatsdiens Pensioenfonds praat oor die tendens waar lede binne die aftreeouderdom van 55 tot 60 jaar kies vir…