Só vorder organiese onkruidbestryding
Ons kyk na organiese onkruidbestryding, veral in die Wes-Kaap.
Tienie du Plessis boer met Dohne-merinos naby Steynsburg in die Oos-Kaa…
Hoe mense met outisme hul leefwêreld vertolk
Lise Swart kyk na die outismespektrum en waar neurotipiese mense hulle verkeerd verstaan.
Ons gee raad aan ouers en verduidelik hoe di…
Voyager sateliette beur voort meer as 18 miljard km van die aarde af
Voyager 2
Die Voyager satelliete is tans die verste mensgemaakte voorwerpe wat die ruimte ingeskiet is. Voyager 2 beleef tans beurtkr…
Eloïse bring ’n tikkie kosbaarheid
Eloïse Cupido
“Hallo julle kosbare mense” is hoe Eloïse Cupido haar kollegas groet.
Wanneer kykers van Kyknet se Ontbytsake-progra…
Hoe word geboue en paaie op sand gebou?
Dawie Botha vertel vir Martelize Brink hoe geboue en paaie op sand gebou word, asook die uitdaging van sand se beweging by hawemondings.
Luister na die uitsonderlike onderhoud met Pieter-Dirk Uys
Pieter-Dirk Uys. Foto Daily Maverick.
Terrance April gesels met Pieter-Dirk Uys oor sy vertoning, Echo of Noise, by die Pieter Toerie…
Wat behels die waardasie van ‘n plaas?
Wat behels die waardasie van ‘n plaas? Rubé Bradfield van Home and Hectare Eiendomme beantwoord hierdie vraag.
Ons vind meer uit oor d…
Regsaspekte oor Lewensversekering; Onderverdeling van landbougrond
Igna Klynsmith bespreek twee luisteraarsbriewe oor lewensversekering.
Volker Kruger praat oor die Wet op Onderverdeling van Landbougro…
RSG-Wendrama ondersoek houvas van die verlede; Luister weer
Houvas, deur Lee Doubell was die wendrama van die RSG Radiodramaskryfkompetisie van 2022. Dit word Donderdag 4 Mei in Radioteater uitges…
Werk jou risiko vir beroerte só uit
Die nuutste ablasie-tegnologie om atriale fibrillasie te behandel, antistolmiddels en die ChadsVasc Score word alles ingespan om jou brei…
Van trolliestoter tot doktor in filosofie
Gerome Samuels
Gerome Sameuls vertel vir Martelize Brink hoe hy in graad 11 die skool verlaat het nadat ‘n vriend in sy arms gesterf …
Doodsklok vir demokrasie lui in Zimbabwe
Wetgewing om burgerregte organisasies in Zimbabwe te reguleer kan dalk die doodsklok vir demokrasie in ons buurland wees.
Só meen prof…
ANC se verwarring oor Internasionale Strafhof het diplomatieke gevolge
Vir die tweede keer in sewe jaar het Suid-Afrika aangedui hulle wil die Internasionale Strafhof verlaat. In 2016, nadat die regering nie …
Departement van Landbou se cannabis-plan
Dr. Ilse Trautmann van die Wes-Kaapse Departement van Landbou bespreek ‘n kannabisplan wat onlangs deur die departement bekend gestel is….
Hoe lyk die plaas van die toekoms met KI?
Wat is Chat GPT en waarom het dit die wêreld aan die gons? Die ontwikkeling van kunsmatige intelligensie is volgens dr. Albert Strever ni…
Regsaspekte oor deeltitel-eenhede
Igna Klynsmith gee raad vir mense wat betrokke is by deeltitel-eenhede.
Strafregkenner dr. Llewelyn Curlewis praat oor metodes wat in …
Luister só na RSG as senders sukkel
Radio Sonder Grense (RSG) saai uit op 100-104 FM. Indien jy sukkel met die RSG sein op jou radio kan jy een van die volgende opsies probe…
Donker drama oor menslike swakheid in radioteater
Die drama, Die vlek van menswees, deur Adele van Wyk, het die derde prys verower in die 2022 Radiodramaskryfkompetisie. Dit word op 20 A…
Jong liefde in Jeugwenner se radiodrama besing
In Radioteater van 13 April word die wendrama in die afdeling vir Jong Skrywers van die 2022 RSG Radiodramaskryfkompetisie gehoor: Mot, d…
Sterre en Planete se geskiedenis in beeld
Volg die geskiedenis van die gewilde program oor die ruimte, Sterre en Planete , in die video, wat deur die aanbieder Hennie Maas saamges…
RSG en Innibos skep klankdramas in ‘n kits
Hoe moeilik is dit om ‘n radiodrama te skryf? Kan ‘n mens in ‘n kits ‘n storie in klank vertel?
Kobus Burger, RSG se programbestuurder…
RSG Red-‘n-plaas camino 14 – 22 April: Amore en kie gaan 166 km in 8 dae stap
Vanaf 14 tot 22 April gaan Amore Bekker en kie 166 kilometer vanaf Williston tot by Verneukpan stap.
Amore, Lindie Stander, Jak de Pri…
Kan geteelde leeus selfversorgend raak?
Die teel van leeus bly ‘n omstrede onderwerp. Dr. Paul Booyens het ‘n studie gedoen om te bepaal of dié leeus sal kan aanpas en selfverso…
Die geluide van die Auroras
Aurora Borealis
Galileo Gallelei was die eerste om deur ‘n teleskoop die vier mane van Jupiter te sien. Hoe het sy teleskoop gelyk? W…