Hoe ver is asteroïede uitmekaar in die gordel tussen Mars en Jupiter?
Wat is in April in die hemelruim te sien? Lafras Smit het die inligting.
Daar is ook inligting oor die verskillende sterrelyste wat jy…
Kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel hou met beurtkrag?
Wat is die effek van elektrolietinhoud op die latente hitte van water? Met ander woorde, kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel ho…
Luister weer: Genadedood – Om te Sterf met Genade
In twee dokumentêre programme: Genadedood – Om te Sterf met Genade, neem die ondersoekende joernalis en RSG-vervaardiger en -aanbieder, E…
Kom Oppiwater saam in April
Die 9de Oppiwater Kunstefees van 11 tot 15 April vaar vanjaar van Kaapstad na Namibië op die MSC Orschestra.
Met meer as 20 Afrikaanse…
Só ontwikkel die mens se brein: van embrio tot jong kind
Hoe ontwikkel die mens se brein?
Deel 1: Van fetus tot laerskoolkind
Het jy geweet dat die fondasie-deel van die embrio se brein binn…
Regsake: Wet op Intimidasie; siekteverlof; padongelukkefonds
Igna Klynsmith praat oor ‘n onlangse saak oor die Wet op Intimidasie wat verkeerdelik in ‘n saak gebruik is.
Hy bespreek ook ‘n navraa…
Hoe werk herlewingslandbou?
Herlewingslandbou word voorgehou as die praktyk om boerdery volhoubaar te maak, maar wat gebeur ná die oorgang na herlewingslandbou? Is d…
Is jou kind dalk ‘n kuberboelie?
Johan van Lill praat met twee onderwyskenners oor kuberboelie in skole. Sy gaste is Leandie Brasdler en advokaat Phyllis Vorster. Hoe erg…
Hoe en wanneer verskerp voëls se kleure?
Wanneer vang luiperds dassies as hulle slaappatrone verskil?
Pigmentasie van voëls speel ‘n kardinale rol in oorlewing. Kom vind uit h…
Waar is ons sonnestelsel se hoogste berg?
Waar in ons sonnestelsel is die hoogste berg? Dié planeet het ook die diepste en langste skeurvallei.
Daar is kommer oor die Hubble-te…
Voel jy vasgevang in jou beroep?
Voel jy vasgevang in jou beroep, of voel jy dinge was nog nooit weer dieselfde ná Covid-19 nie? Waar lê die probleem – by jou beroepskeus…
Gee aandag aan dié dinge as jy ‘n versorger is
Om die rol van versorger te vervul, kan baie druk op meeste verhoudings plaas, wat nog te sê wanneer die pasiënt nie van die versorger ho…
Lok enkelbye na jou tuin met ‘n byehotel
Baie van ons is al bewus van die noodsaak om die Suid-Afrikaanse byekolonies, ook bekend as die sosiale by, se voorbestaan te verseker.
…
4 Vroue red diere en gee kinders kos
Lizma van Zyl gesels met vier vroue wat vir niks terugstaan wanneer dit by diereredding kom nie. Hulle bevind hulleself dikwels in gevaar…
Wie is Paul Mashatile? Het hy ‘mafia’-konneksies?
Wie is Paul Mashatile, Suid-Afrika se nuwe adjunkpresident? En wat het hy met ‘n sogenaamde mafia uit te waai?
Ons gesels met Roland Hen…
Smokkelaars stroop nou ook ons akkedis-bevolking
Die gepantserde Armadillo akkedis loop deur onder stropers
Is daar so iets soos grys oë? Hoekom word blou oë nie net deur genetika be…
Voorspel die son se huidige klomp sonvlekke groter skade aan die aarde?
Die son is deesdae vol sonvlekke. Wat beteken dit? Stefan Lotz van SANSA gee ‘n oorsig oor die aktiwiteit van die son.
Daar is ook inl…
As jy positief toets vir dagga by jou werk, mag jy afgedank word
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor ‘n vrou wat by haar werk positief getoets het vir dagga en toe afgedank is. Hy praat ook oor die priv…
Luister weer: Kansellasiekultuur – Die puntjie van die ysberg
Vier proffesore – Willie Burger van Tuks, Pieter Duvenhage van Akademia, Joan Hambidge van Ikeys en Johann Rossouw van Kovsies – sit om d…
Die ATKV-skryfskool op Potchefstroom is van die baan
Die ATKV-skryfskool het op 1 Januarie 1990 by die destydse PU vir CHO tot stand gekom. Die skrywer en akademikus, Hans du Plessis, was di…
Dié dokumentêre wag op jou
RSG se dokumentêre seisoen strek van 5 Januarie tot 30 Maart op Donderdagaande om 20:00. Nege is reeds afgehandel en jy kan na hulle potg…
Luister weer: Tobie Cronje – 75 jaar
Luister weer na die insiggewende dokumentêr deur Ina Strydon.
‘n Profieldokumentêr oor Tobie Cronjé wat vanjaar 75 word. Dié geliefde …
Om te sterf is stil: Wat gebeur as die liggaam begin afskakel?
Ons gesels oor ’n heilige onderwerp – die dood. Is daar herkenbare fases en tekens dat die liggaam begin afskakel? Wat beteken dit? Is da…
Die begin en einde van dinge in die lewe
Dr. Gustav Gous gesels oor die begin en einde van dinge in die lewe.