Hoe word weerligballe gevorm?
Prof. Le Fras Mouton, ’n herpeteloog, verduidelik hoe slange nog ‘n moontlike dodelike byt kan toedien nadat die kop afgekap is.
Hoe w…
Meer oor mierleeus, naaldekokers, slange en klimaat
Wat is die verskil tussen mierleeus en naaldekokers?
Hoe verskil slange en wurms?
Wat is die feite van klimaatsverandering?
Kan son-energie van ruimtetuig na aarde gekaats word?
Hoe moontlik is dit om die energie van die son vanuit ‘n ruimtetuig af te kaats aarde toe? Dit beteken in wese dat elektrisiteit op dié m…
EU se Green Deal vereistes aan landbou-invoerders
Die Europese Unie se oorgang na ‘n groener omgewing het gelei tot die Green Deal-ooreenkoms, en baie streng vereistes word aan invoerland…
Karoo gaan woestyn word; ons woude gaan verdwyn
Die Wes-Kaap gaan baie droër word, die Karoo gaan woestyn word, grasvelde gaan Karoo word en ons natuurlike woude kan verdwyn.
Prof. F…
Luister weer: ‘n Storie oor Dirk Ligter, legende van die Tankwa-Karoo
Daar is baie stories oor Dirk Ligter – legende van die Tankwa-karoo. Wat waar is en wat nie, is nie altyd duidelik nie.
In Donderdag, …
Kersfees 1914: Toe ‘Stille Nag’ uit die loopgrawe opklink
Luister Maandag 5 Desember om 08:30 na ‘n dokumentêr oor die uitsonderlike gebeure om 25 en 26 Desember 1914 toe strydende Duitse en Geal…
Geluk aan ons Radiodrama-wenners!
“Vat realisme, meng dit met empatie, goeie dialoog en ‘n skokkende einde en jy het inderdaad ‘n wenner wat op baie vlakke bevredig.”
…
Phala Phala: Hoe nou?
Die afgelope 48 uur was een van die mees dramatiese tydperke in die politiek van die moderne Suid-Afrika. Binne ‘n paar uur nadat die reg…
Landbou se planne teen energiekrisis
Die impak van beurtkrag op Suid-Afrikaanse plase word van nader bekyk. Die vordering van ontwikkelende tegnologie kom onder bespreking, e…
Vrolike radioteater om die vakansietyd in te lui!
In Donderdagaand, 1 Desember se Radioteater op RSG kan jy luister na Die Seekat, deur Tienie Albertyn. ‘n Lekker komiese produksie vir di…
Kokertoekenning aan Mariëtta
Mariëtta Kruger
Die Afrikaanse Taalraad het onlangs vir Mariëtta Kruger bekroon met ‘n Kokertoekenning vir haar Lewenslange bydrae.
…
Boeke vir jou Kerslysie
Wonder jy watter boeke jy vir die lesers in jou lewe moet koop? Ilse Salzwedel se gaste het ‘n hele klomp voorstelle. SARIE se boeker…
Daar is goeie behandeling vir erektiele disfunksie
Baie mans ouer as 50 ondervind erektiele disfunksie. Dis nie iets waaroor mans wil praat nie. Daar is natuurlik die blou pilletjie, maar …
“Ek het aan liggaamsdismorfiese versteuring gely”
Amore Bekker gesels met fotograaf Jeandré Hammond oor sy reis met liggaamsdismorfiese versteuring.
Jeandré Hammond
Klimaatsveranderings is besig om ons aarde uit te droog
Prof. Francois Durand praat oor die verhitting en uitdroging van die aarde, wat deur klimaatsverandering veroorsaak word.
Ploegskulpslak maak strande skoon van bloublasies en jellievisse
Die klein ploegskulpslak.
Maryke Musson gesels oor die ploegskulpslak, wat veral op strande te sien is waar hulle bloublasies en jell…
Radiodrama-wenners op 2 Desember bekend
Die wenners word op Vrydag 2 Desember tussen 15:00 en 17:00 in Spitstyd aangekondig.
RSG het vanjaar bykans 110 inskrywings ontvang vi…
Luister weer na enkele hoogtepunte van ons 85 jaar feesvierings
Het jy van die interessante vertellings van sportkommentators misgeloop? Klik op die onderstaande skakel:
https://www.rsgplus.org/85-jaa…
Herleef ons 85-jaar vieringe se hoogtepunte, plus foto’s
Oktobermaand was ‘n besondere hoogtepunt vir RSG. Die viering van 85 jaar van Afrikaanse radio het met spesiale programme, argiefmateriaa…
Op ons Feesspyskaart
Nuwe reeks oor opstaan ná terugslae, sal inspireer
Aanbieder Lizma van Zyl by die eerste spreker in die reeks, André Maree van Hopefield
‘n Nuwe reeks wat in Januarie afskop en harte w…
Hoe vorm pienk auroras?
Die auroras by die poolstreke word veroorsaak deur magnetiese interaksie van die son af. Normaalweg is die auroras groen. Die span praat …
Is insekmiddels gevaarlik vir die mens?
Watter uitwerking het insekmiddels op die mens?
Hoe verklaar jy dit dat die Indiese Huiskraai ook hier in Suid-Afrika voorkom? En, waa…