Herpes is vir ewig
Die herpes-familie van virusse veroorsaak nie net koorsblare en waterpokkies nie, maar nog ander siektes. Dit is ’n taai en geslepe kalan…
Luister weer na ‘Die nagbesoekers’ en ‘Boetie kom kuier’
‘n Spesiale ervaring wag op Donderdag 9 Junie op luisteraars wanneer twee dramas in Radioteater uitgesaai word.
Albei is voor ‘n gehoo…
2022 se 1e dramaseisoen
Twee herdenkings, die wenners van verlede jaar se RSG en Sanlam se Radiodramaskryfkompetisie, én die wenners van die eerste RSG – Nati Kw…
Kan die Regering se nuwe planne vir die spoorweë werk?
Suid-Afrika het ‘n nuwe plan vir die spoorweë. Die minister van vervoer het verlede week meer daaroor bekend gemaak tydens ‘n geleentheid…
Is Cyril in die sop oor valutabeheer?
Antwoorde word van pres. Cyril Ramaphosa geëis oor hoekom daar so baie kontant in ‘n buitelandse geldeenheid in sy plaashuis was, waar ‘n…
Die beste straatbome vir die fynbos-bioom
Die kanferbos, wildepruim, waterbessie, olienhout en Kaapse kastaiing is enkele van die bome wat goeie straatbome sal maak in die fynbos-…
Kan toename in tienerselfdood gestuit word?
Volgens statistiek het tienerselfdood die afgelope twee jaar drasties toegeneem. Wat veroorsaak dit? Kan dit gekeer word?
2e Privaattuig na internasionale ruimtestasie
Lafras Smit vertel wat in Junie in die ruimte te sien is.
Jim Adams praat oor die Boeing Starliner wat onbemand by die internasionale ru…
Wat is ‘n weerligbal?
Hoekom verrimpel mense se vingerpunte en tone in warm water?
Eet sekere spinnekoppe ander spinnekoppe, en hoe doen hulle dit?
Wat i…
Aappokke vs pokke vs waterpokkies
Moet ons bekommerd oor die voorkoms van aappokke, wat nou al in meer as 20 lande in die wêreld opgeduik het? Hoe verskil dit van pokke en…
Ontmoet onverskrokke Martelize Brink
Martelize Brink is ‘n omroeper/vervaardiger by RSG radiostasie. Sy het die leefstylprogram Oggend op RSG 09:00 – 12:00 aangebied en v…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Chinese tuig vind inligting oor water op Mars
Die Zurong Chinese ruimtetuig, wat ‘n jaar gelede op Mars geland het, het interessante inligting oor die teenwoordigheid van water op die…
Hoe word koolstofdatering gedoen?
Maggi Loubser vertel vir Martelize Brink hoe radiokoolstofdatering werk, wat bepaal hoe oud ‘n voorwerp is.
Pasop vir dagga-olie vir jou troeteldiere!
Veearts dr. Ingrid de Wet praat oor die gebruik van cannabisolie vir diere en daggavergiftiging wat hulle al hoe meer sien.
Van skroot tot kuns
Martelize Brink het op ‘n onlangse besoek aan Groot Brakrivier met mense gesels wat weggooigoed nuwe gee as bruikbare produkte en kunswer…
Stompkopkewers verwoes steeds bome
Die stompkopkewer-plaag kan die ekonomie miljarde rand kos.
Kundiges glo krag wat uit afval opgewek word, kan energiesekerheid bevorde…
Hoe werk geitjies se pote en tone?
Die huisgeitjie
Hoe werk geitjies se voete en tone?
Watter insekte speel almal ‘n rol in die produksie van heuning?
Wat is ‘n m…
Raad vir boere oor kragsituasie
Ons hoor by energiekenner dr. Wolsey Barnard of beurtkrag hier is om te bly. Carin Venter gesels met hom oor die kragsituasie, en watter …
Geboelie in die werkplek het regsimplikasies
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor prokureursetiek. Johan Botes, hoof van die internasionale regsfirma BakerMcKenzie se …
Sê só NEE sonder om skuldig te voel
Om te kan nee sê sonder om skuldig te voel, is ‘n vaardigheid waarmee die meeste van ons sukkel.
Volgens die menslike wetenskappe is m…
Ervaar jy familievervreemding?
Familievervreemding is aan die toeneem. Meer en meer volwasse kinders maak die keuse om alle kommunikasie met hulle familie, of spesifiek…
AgriSA reageer op ANC se nuwe Landbou-besprekingsdokument
Christo van der Rheede
Die ANC is besig om besprekingsdokumente uit te reik oor verskeie onderwerpe in aanloop tot die party se belei…
Toename in gebruik van ongeregistreerde veemedisyne wek kommer
Gerhard Verdoorn
Sojaboon-peule
Rou sojabone en sojaboon-oesreste kan baie doeltreffend as ‘n voedingsbron vir herkouers gebruik …