Luister van vanaand na voorlesing van ‘Die uurwerk kantel’ op RSG
Marié Heese
Die nuwe aandboekvoorlesing op RSG is die klassieke roman, Die uurwerk kantel, deur Marié Heese. Die roman het die …
Vergroen jou Dorp: Bosveld en Laeveld, deel 1
Vergroen jou dorp: Bosveld en Laeveld, Deel1 (11 Des 2021)
In My Mooi Dorp wil ons dorpenaars help om hul dorpe weer modeldorpe te maak …
Namakwaland: ‘n Fontein van stories
In die dokumentêr “Namakwaland: ‘n Fontein van stories” vat Johan van Lill die pad Namakwaland toe om by ‘n paar storievertellers te gaan…
Duur landbouchemikalieë; Sitrusproduksie ná swaar reën?
Wat is die rede vir die stygende prys van landbouchemikalieë, en wat word in 2022 verwag? Ons hoor by Schalk Geldenhuys van AECI Plant He…
Die sending van die James Webb-ruimteteleskoop
Die James Webb-ruimteteleskoop
Die veelbesproke James Webb-ruimteteleskoop is suksesvol gelanseer, en onderweg na sy eindbestemming.
…
Dassie en Olifant IS naasverwant
Olifantma en -baba in die Kruger Wildtuin.
‘n Dassie
Die kenners praat oor die temperatuur van meteoriete, veral wanneer dit op j…
Kan dokters jou paadjie tot die einde gemakliker maak as jy terminaal siek is?
Covid het ons sterflikheid onder ons aandag gebring.
Hoe lyk die paadjie van iemand met ’n terminale siekte tot die einde? Wie is die …
Landbou: Kameelmelkprodusente en Moringa-boerderye
Moringaboomblare
RSG Landbou kuier in die Kalahari by Hans Knoesen, ‘n kameelmelkprodusent.
Dr. Maartin Jordaan van die Bult Diere…
Ander ontwikkelingsprobleme met dieselfde tekens as ADHD
Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Alicia Bestbier en Jacoleen Vogel, oor ontwikkelingsuitdagings by kinders, wat …
Is dit werklik OK om nie OK te wees nie?
Orals word hierdie woorde gebruik: Dit is OK om nie OK te wees nie. Maar is dit regtig OK? Hoe weet mens wanneer om vir hulp te gaan, of …
Sake-ondernemings mag nie op ‘n residensiële erf bedryf word nie
Igna Klynsmith bespreek
- ‘n saak oor ‘n ná-huwelikse voorwaarde kontrak;
- en die vraag of ‘n sakeonderneming op ‘n residensiële erf…
Luister weer na ons argiefdrama, Die Wildsboudjie
Die Wildsboudjie, deur Fritz Steyn 30 Desember (argiefdrama)
Robert Young
Die lollery begin wanneer Dominee Gompul ongemaklike vr…
Laaste drama van ons 2e seisoen
30 Desember
Die jaar word afgesluit met die klassieke klug, Die Wildsboudjie, deur Fritz Steyn.
Dit kom uit die SAUK se klankargief.
…
Waterblommetjie-boerdery
Waterblommetjies
RSG Landbou het ‘n luisteraarsvraag ontvang oor waterblommetjies. Wat behels dié boerdery en waar in Suid-Afrika kan…
Sien jou weer gister: Luister weer
Sien jou weer gister, uit die pen van Neil Steenkamp is ‘n bietjie wetenskapsfiksie en romanse en ideaal vir die vakansietyd.
Twee aka…
Komeet Leonard se helder lig; Is dit moontlik om die spoed van lig te bereik?
Komeet Leonard se posisie in die suidelike naghemel
Daar is die afgelope dae baie gepraat oor die komeet Leonard wat bokant ons weste…
Luister weer na NP van Wyk Louw se kersdrama
Die Kersdrama, En daar was skaapwagters, is vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen en is gegrond op ‘n gelyknamige storie deur NP van …
Hadeda vs wit ibis; slange se giftande
Hadeda ibis
Afrika Heilige ibis: https://www.sa-venues.com/wildlife/birds_sacred_ibis.php
Ons kyk na die Hadeda en wit Ibis se oo…
Pap en Kaviaar: Luister weer na dié drama
RSG saai weer ‘n komiese drama uit geskryf deur Isabel Martinson – ‘Pap en Kaviaar. Dit was die openingsdrama in RSG se Eerste Radioteate…
Midas en sy musiek terug op lug
Die Midas van Musiek is RSG is weer te hoor.
Die reeks word saamgestel en aangebied deur Kobus Burger. Dit is die opvolg van die eerst…
Luister weer: Daar’s iets omtrent Daisy
LUISTERAARS! MAAK JULSELF GEREED!, skryf regisseur Denver Vraagom:
“Ons inwoners van Aftreeoord Vredendal is terug en hierdie keer met…
‘n Blik op landbou in Egipte
Landbou al langs die Nyl is besig om te groei.
Arthur Lilford vertel vir Martelize Brink van landbou in Egipte, en sy belewenis van d…
As ‘n baba se koors bo 38C is…
Wanneer moet jy bekommerd word oor jou baba se koors? Wat moet jy doen?
Waar is die gewone virusse heen tydens die Covid-inperkings? M…
Kwarantyn en kontakopsporing moet end
Ons kry duidelikheid oor die Ministeriële Advieskomitee oor Covid-19 se aanbeveling dat kwarantyn en kontakopsporing opgeskort moet word….