Gegradueerdes sukkel om werk te kry: waar lê die knoop?
Gegradueerdes sukkel om werk te kry. Waar lê die probleem? Die gehalte van skoolonderrig kom onder die soeklig.
Komediant Leon Schuste…
Wat is oupas en oumas se regte oor hul kleinkinders?
Igna Klynsmith en sy kollega Elmari Richter praat oor verskeie aspekte van die familiereg.
Dit sluit in oupas en oumas se regte ten aa…
Nuwe aandboekvoorlesing op RSG spesiaal vir die vakansietyd
Almal ken die stories van Oom Schalk Lourens – die wonderlike karakter van Herman Charles Bosman. Vanaf 8 Desember tot 7 Januarie, word …
Is dit moontlik om ‘n aanstormende asteroïede te deflekteer?
Die teenwoordigheid van asteroïedes in ons hemelruim laat mense dikwels wonder en selfs kommer uitspreek. Wat gebeur wanneer ‘n groot ast…
Waar kom wit leeus vandaan?
Die velkleur van die wit leeu is die gevolg van ‘n resessiewe geen wat tot uitdrukking kom.
Hoe hoor ons? Hoe gehoorsensitief is ons?…
Landbou: Hoe kan groen energie gefinansier word?
Die MBR sonplaas in Dubai
Beskikbare en betroubare energie is een van landbou se vele uitdagings.
Ons praat met Berrie de Jager va…
Wen R10 000 vir ’n radiodrama van 10 minute – in Afrikaans, Engels of isiXhosa
Die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie is op soek na werk wat sal aanklank vind by leerders tussen 13 en 16 jaar en geskik is vir gebr…
Carla gaan Spitstyd laat ‘trend’ op sosiale media
Carla MacKenzie
“Ek sien ongelooflik uit om by RSG te werk, want dit is in my taal waarvoor ek so lief is!” sê Carla Mackenzie, wat p…
Pinkstermusiek eersdaags op Sondagaande
Elwira Standili
Vanaf 2 Januarie 2022 begin ‘n nuwe reeks op Sondagaande net ná die seweuur nuusflitse: PINKSTER IN MY HART.
Die a…
Nuwe programme in 2022
‘n Nuwe dokumentêre seisoen, ‘n musiekreeks Skrywers en Musiek, aangebied deur Danie Marais op Donderdagaande, ‘n Sondagaand musiekreeks …
Welkom by Monitor, Udo!
Udo Carelse
Toe die rooi lig aanskakel vir sy heel eerste nuusbulletin, het hy geweet die mediawêreld is vir hom. Dit was 22 jaar gel…
Nuwe musiekreeks huldig ‘vergete’ sterre
Neville Nash
In hierdie reeks, Toe On…
Bome vir Dorpe 1 & 2
Moet jy alle uitheemse bome uitkap as jy jou dorp wil vergroen? Die bekende botanis, dr. Ernst van Jaarsveld, neem ons die volgende aanta…
Student se universele gesinsdrama wen skryfkompetisie
Erica Harris
Die 26-jarige Erica Harris, ‘n voltydse meestersgraadstudent van Potchefstroom, het die 25ste jaarlikse RSG Sanlam Radio…
Bekende violis bied musiekreeks op RSG aan
Zanta Hofmeyr
Een van die land se bekendste violiste, Zanta Hofmeyr is die aanbieder van ‘n musiekreeks wat Sondagoggende tussen 10:0…
Luister weer: Onder die appelliefiebos
Marlise Joubert
“Onder die appelliefiebos”, deur Marlise Joubert, word op 2 Desember om 20h00 op RSG uitgesaai. Die drama is in Kaap…
Weerkundige se voorspelling van seisoenale weer in 1e kwartaal van 2022
Prof. Willem Landman van die Universiteit van Pretoria is een van die mees gerekende weerkundiges in Suid-Afrika, en een van die bekendst…
Familiereg: egskeidings, onderhoud, ouerlike toesig
Igna Klynsmith en kollega Elmari Richter bespreek verskeie aspekte van familiereg.
Dit sluit in die egskeidingsproses; hoe word onderh…
Kan mRNS jou DNS verander?
Kan mRNA jou DNS verander?
Die kenners leer ons meer van die MRI-masjien en die onmenslike geraas wat dit maak.
Hoekom is sommige s…
Die Meerkat sien besondere sterrebeelde van sterrestelsels
Wanneer jy is die veld loop en ‘n eienaardige klip sien, hoe sal jy weet of dit ‘n meteoriet is of nie?
Daar is inligting oor wat in d…
Nierversaking: Nuwe middel, Covid en dialiselyste
Nierversaking kan jou so stilweg bekruip dat jy dit eers agterkom as jy skaars 10 tot 20 persent van jou nierfunksie oor het. Dan is dial…
Kan jy ‘n goeie ouer wees ondanks jou ouers se foute?
Kan jy ‘n goeie ouer wees as jou eie ouers nie was nie? Ons kyk na hoe jy jou eie bagasie kan herken, hoe om nie dieselfde foute te begaa…
Luister weer: Kronkelpad vol ligte romantiek
Donderdagaand (25 November)/Vanaand om 20:00 in RSG se Radioteater kan jy jou verlustig in Ronel Mostert se ligte romantiese stuk, Kronk…
Regsake oor serwituutregte, verjaring van munisipaledienstegelde
Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek ‘n wye verskeidenheid regsvrae.
Dit sluit in
- die afdwingbaarheid van handelsb…