Dokumentêr: In die gees om te gee
Wie is die vrywilligers van ons pragtige en gekompliseerde land? Met die sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, …
Wat is die verskil tussen virusse, bakterieë en parasiete?
Wat onderskei virusse, parasiete en bakterieë van mekaar?
Ons hoor hoe sand in ‘n volstruiseier opeindig sonder om ooit oopgebreek te …
Grootste ruimtetuig ooit binnekort gelanseer
Nuwe middagvervolgverhaal: My naam is Vincent
My naam is Vincent, deur Lee Doubell, begin op 18 Augustus – weeksmiddae net na die 15:00 nuus.
Kom soek saam na Vincent van Gogh se v…
Slaggate van koop- en huurkontrakte
Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger praat verder ook koop- en huurkontrakte.
Luister na die volledige gesprek in Regsake op RSG…
Tuisbehandeling van Covid-pasiënte: let op na dié tekens
As jy met Covid gediagnoseer is en tuis behandel word, hoe moet jy weet wanneer jy hospitalisasie benodig?
Hoe behandel ‘n algemene p…
Laai waai met jou radiodrama
Die spertyd is in sig vir vanjaar se RSG Sanlam radiodrama-skryfkompetisie. Inskrywings moet RSG teen middernag op Maandag 16 Augustus be…
Dorpe: Jy kan nie beplan sonder betroubare data nie
Dis baie moeilik om behoorlik dienste in ’n dorp te beplan sonder betroubare data. Die inligting uit die 2011 sensus is eenvoudig te oud….
Hoe goed is beleggings in mediese eiendom in VSA?
Ryk van Niekerk kyk na ‘n maatskappy wat beleggings bied in vaste mediese eiendom in die VSA.
Moet ek by aftrede ‘n lewensannuïteit of lewende annuïteit kies?
Moet ek by aftrede ‘n lewensannuïteit of lewende annuïteit kies?
Jy is ‘n beter ma as wat jy dink
Ernusta Maralack, artikelredakteur by Kuier en skrywer van die rubriek Sielskos met Ernusta, sê jy is ‘n beter Ma as wat jy dink.
Moenie die trauma van Covid-alleenheid ignoreer nie
Duisende families en geliefdes is al hierdeur, wanneer jy jou geliefde moet alleen aflaai by die hospitaal, of die ambulans kom haal hull…
Hoekom geen Lemurs in Afrika?
Lemurs
Ons vind uit hoekom daar geen Lemur-halfapies op Afrika-vasteland is nie.
Wat beïnvloed AM- en FM-klankgolwe?
Ons luiste…
‘n Konjunksie in die naghemel is nie ‘n botsing nie
Die mens kyk dikwels met verwondering na die naghemel. Dan gebeur dit soms asof dit lyk of twee voorwerpe baie na aanmekaar of selfs bo-o…
Fokus op Inheemse Medisinale Plante
Wilde-als is een van die bekendste inheemse medisinale plante in Suid-Afrika. Die blare word meestal gebruik as behandeling vir verskeie …
‘n Pa se rol teenoor sy tienerseun
Johan van Lill praat met Fanie Kriel, ‘n pastorale berader, en Ryno Els, ‘n predikant, oor pa en seun verhoudings in die tienerjare. Wat …
Tuie hoef nie naby son te kom in sonsendings nie
Jim Adams vertel van die sonsendings waarby hy betrokke was. Van die belangrikstes is die Soho en Solar Dynamic Observatory sendings. Dis…
Die moets en moenies van jou gewigsverlies-reis
Met sowat die helfte van ons land se bevolking wat oorgewig is – sommige dalk net 5kg, maar andere meer as 30kg oorgewig – is daar altyd …
Verkoopskontrakte, lenings en kapitaalwinsbelasting
Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek verskeie aspekte van die handelsreg, insluitend verkoopskontrakte, lenings en kapitaa…
Renske wen gesogte radioprys met riller-radiodrama
Nes met die Muse Awards vroeër vanjaar het RSG weer eens skoonskip gemaak in die kategorie vir radiodrama tydens vanjaar se SA Radio Awar…
Een-derde van senior bestuurders in staatsdiens nie gekwalifiseerd vir pos
Altesame 3,301 van die 9,477 senior bestuurders wat in die Persoonlike en Salarisstelsel (PERSAL) gelys is, het nie die vereiste kwalifi…
Bespreek nou vir Oppiwater Kunstefees 2022
Oppiwater Kunstefees na Namibië
Groter, luukser en beter: Die Musica
Ons Kaapstad/Namibië Oppiwater Kunstefees word van 18-24 Ja…
Onmoontlik!
Die atleet in aksie
Pieter du Preez en sy vrou Ilze
“Jy is eenkopskuif weg van die oplossing tot enige probleem.” Só sê Pie…
Wanneer alkohol demensie veroorsaak
Korsakoff-sindroom, ‘n vorm van demensie, is ‘n chroniese geheuesteurnis wat meestal veroorsaak word deur alkoholmisbruik.