Klank trek 4x vinniger in water as in lug
Ons leer meer van klank – Wat beïnvloed klank? Hoekom is sekere klanke harder, maak nie saak wat die afstand is nie? Wat is mistigheid se…
Oeps, ek is ‘n helikopter-ouer
Hoe gemaak as ek ‘n helikopter-ouer is?
Ek wil net die beste vir my kind hê, daarom is ek betrokke by elke fasset van my kind se besta…
Welkom terug Goue Tatjana!
Oorstelp
Tatjana Schoenmaker is Suid-Afrika se liefling nadat dié nederinge swemmer Goud gewen het toe sy die 200m borsslag in ‘n wêr…
Is vee en gewasse se kweekhuisgasse baie of min?
Ons kyk na die bydrae van die landbousektor tot kweekhuisgasvrystelling, spesifiek die veebedryf en gewasverbouing.
Sprekers wat deel …
Regsake: Tuiswerk belasting-aftrekkings; uitsetting van huurders
Igna Klynsmith bespreek die baie aktuele kwessie van belastingaftrekkings vir mense wat tuis werk – die voorwaardes en vereistes.
Hy g…
Ivermektien-stroop keer nie Covid en kan tot lewerskade lei
Mediese verenigings spreek hulle kommer uit oor die gebruik van ivermektien.
Diere word nou vir die eerste keer by Onderstepoort geska…
Voorkom verdere vaksien-foute deur Regering só
Die Regering het baie foute gemaak met die laat aankoop en uitrol van die Covid-entstofprogram en is moontlik steeds besig om foute te ma…
Akademie vereer Johan Rademan (weer)
Johan Rademan
Johan Rademan, veelsydige en bekende radio-omroeper, sportkommentator, radiodrama-regisseur, reisprogram-aanbieder en s…
Die wedywering in ruimtetoerisme
Die Britse entrepreuneur, Richard Branson, het skaars sy voete van die aarde af gelig of Amazon se Jeff Bezos besluit om nog beter te doe…
Donderdagaand: Die olifante wat gekies het om te vergeet
Olifantkoei met kalf
Daar word baie gesê ‘n olifant vergeet nooit nie, maar dit wil voorkom asof die Addo-olifante hét vergeet van me…
Regsake: Boeliery by skole; musiek-kopiereg; klankopnames in regsake
Wat is die regsremedies vir boeliery of afknouery by skole?
Igna Klynsmith praat ook oor die gebruik van klankopnames in siviele en kr…
Nuus: Inkomstetoelaag; uitstel van verkiesing
‘n Basiese inkomstetoelaag van sowat R1,270 per maand word oorweeg om die ekonomie weer op dreef te kry, maar ekonome waarsku dat die hel…
Paranoia kan lewens verwoes
Paranoia is die ongegronde agterdog teenoor, en wantroue in ander persone of organisasies.
Dit is ‘n toestand wat gekenmerk word deur …
Is my kind gereed vir oorslaap?
Bokmakierie-sang; Dalende grootwithaai-syfers; Baber-asemhaling in modder
Ons leer meer oor die simfoniese uitvoering wat veral die Bokmakierie vir ons gee.
Ons kyk na die dalende syfers van witdood-haaie a…
Dorpe: Is jy plunderaar, passiewe toeskouer of probleem-oplosser?
Hoe werk die proses om leierskap te ontwikkel en mense anders te laat dink oor probleem-oplossing? Is daar ’n ander manier van dink en do…
Hoe effektief is Covid-vaksiene werklik?
Data uit Engeland en ander lande toon al duideliker hoe groot verskil die Covid-vaksiene maak aan hospitalisasie, ernstige siekte en ster…
Môre-aand: Nuwe aandboekvoorlesing op RSG
Op Donderdag 22 Julie begin ‘n nuwe aandboekvoorlesing: Die kinders van Spookwerwe, deur Lize Albertyn-du Toit.
Die storie handel oor …
Hoe word ruimtetoerisme beplan?
Richard Branson
Sir Richard Branson en sy span het die afgelope week die voorblaaie gehaal met sy poging om die eeu van ruimtetoerism…
40 Dorpe besoek: hoe is verandering volhoubaar?
Dr Braam Hanekom
Mari Hudson steek kers op by ’n groep wat al meer as 40 dorpe besoek het om te probeer help. Wat het hulle teëge…
Ons is nie almal só nie, ons wil sáám opbou
Cloud Jovuka in sy restaurant, die Kilimandjaro African Cuisine Restaurant in Nomanthamsanqa op Addo.
In dié episode van My Mooi Dorp…
Sneeulandskap
Sneeu het die afgelope paar dae in groot dele van die land geval. Sommige bergpasse is gesluit.
Die Matroosberge by Ceres:
Kyk me…
Polisie en Weermag: MIA?
Politieke partye is ontevrede met die reaksie van die regering op die plundertogte in dele van die land. Die Weermag gee duidelikheid oor…
Karobboom-peule is goeie veevoer
Vroeë roes en poeieragtige meeldou is gevaarlike swamsiektes op aartappels, tamaties en soetrissies. Kan dit voorkom word? Francois van D…