Son-energie-omsetting: hoe werk dit en is dit werklik omgewingsvriendelik?
Kan ‘n waaier op sigself ‘n vertrek verkoel?
Is die omgewingsimpak van ‘n sonstelsel se tegnologie skadelik en bly…
Te veel SpaceX satelliete in die ruimte?
SpaceX het ‘n paar dae gelede weer ‘n klomp Starlink-satelliete die ruimte in geskiet. Sterrekundiges raak bekommerd oor die uitw…
Rekord kanola-oes; vertikale boerdery; drankverbod
Die afgelope kanola-oes is die beste nóg in Suid-Afrika. Zander Spammer van Southern Oil gesels oor dié goeie nuus.
Die verbod op alko…
Bemagtig jou kind só om enige situasie te hanteer
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor gedagte-gewoontes en hoe om jou kinders te help grootword met vaardighede om eni…
Ons bring hulde aan Margot Luyt
Margot Luyt
Nic de jager bring hulde aan Margot:
“Margot was een van die mense, wat ek die voorreg gehad het om te ken, wat di…
Dokters en middelmisbruik: rehabilitasie baie suksesvol
Dit is geen geheim dat gesondheidswerkers onder groot druk werk weens die Covid-gevalle in hospitale. Hoe hanteer gesondheidswerkers hier…
Hoe verwyder ek my naam van kredietburo se swartlys?
Igna Klynsmith bespreek gelykheidshowe se funksie, en vra of hulle dit effektief vervul.
Hy beantwoord ook luisteraars se vrae…
Sylvester gedy steeds
Sylvester in Januarie 2021 afgeneem.
Sylvester die leeu, eens ‘n wegloper en nou die koning van ‘n trop by Kuzuko Lodge, is doodgeluk…
Haaie se wonderlike reuksintuig en magneetvelde
Met dié tande kan die haaie baie weefselskade aanrig en is dit beslis nie jou speelmaat nie.
Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, ‘n marien…
Hoe werk skerpioene se gif?
Hoe verkaar ‘n mens die verspreiding, evolusie en verwantskappe van vluglose voëls? Is die Madagaskar Olifantvoël nad…
Is die ruimte stikdonker? Waarom dy dit steeds uit?
Die heelal dy steeds uit
Is die ruimte heeltemal donker?
Die span praat ook die uitdying van die heelal, en waarop die beg…
Leer jou kind om keuses te maak
Hoe leer jy jou kind dat hy keuses kan maak, en dat elke keuse ‘n gevolg het. Die feit dat die kind self kan kies, bemagtig die k…
Parapleeg swem van Robbeneiland na Blouberg
Alwyn Uys
Alwyn Uys gesels met Martelize Brink nadat hy die eerste parapleeg geword het om van Robbeneiland na Bloubergstrand te swem…
Hoe werk die Covid vaksiene?
Prof Glenda Gray
Daar is baie vrae oor die Covid-vaksiene en die uitrol daarvan in Suid-Afrika:
– Presies hoe werk dié vaksiene?
– …
Olifante se ontstaan en hul velle
Afrika Olifante
Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek in Brits het ‘n spesiale belangstelling in olifante en renosters….
Wat behels ‘die private besit van dagga’?
- Wat gebeur as spesifieke bemakings in ‘n testament te min geld laat om boedelbelasting te betaal?
- Kan ‘n huweliksbevestiger …
Het alle planete atmosfere?
Lafas Smit vertel waarna om in die sterrehemel in Januarie te kyk.
Daar is inligting oor die rotasie van die son, en waar die …
Watter produkte het die grootste koolstofvoetspoor?
Wat is die oorsaak van haarkleurveranderings by kinders soos hulle grootword?
Wat kan jy doen om jou koolstofvoetspoor te verm…
Verbeter speel-speel jou kind se motoriese vaardighede
Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen oor speletjies wat jy met kinders kan speel, wat hulle motoriese en perseptuele vaardig…
Antoinette se wyshede
Kies jou hart, sê Antoinette Pienaar. Sy vertel meer hieroor vir Amore:
Is jy ‘n dobbel-verslaafde?
Dobbelverslawing: Waarvoor moet op die uitkyk wees? Watter hulp is beskikbaar? Hoekom is dit nie so maklik om hierdie verslawing…
Op 15 tronk toe, nou vry…
Ivor Swartz is as 15-jarige tronk toe. Hy gesels oor sy vrylating, en wat alles in plek was om hom en sy gemeenskap voor te berei…
Ivermectin: voorlopig belowend
Prof Eric Decloedt
Die land gons tans oor die anti-parasitiese middel Ivermectin, wat moontlik voorkomend en as behandeling teen Covi…
Wat as versekeraar weier om te betaal vir verliese weens inperking?
Die volgende word bespreek:
- Die weiering van versekeraars om besighede se eise te betaal vir verliese gely weens die inperki…