Beheer jy jou jaloesie, of beheer dit jou?


Hoekom affekteer die normale menslike emosie, jaloesie, mense op verskillende maniere? Dit het die mag om verhoudings te verwoes, of selfs te versterk. Hoe kan jaloesie beheer word, of beheer dit jou?