Bestee jy ‘goeie’ tyd met jou kind?
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Leanda Otto en dr. Carla Bezuidenhout oor om werklik tyd te maak vir jou kinders in ‘n besige dag of week. Watter soort tyd spandeer ouers en versorgers saam met hulle kinders, en hoe kan hulle die beskikbare tyd beter benut?