Beyers Naudé – ‘n sonderlinge onderhoud uit die argief


Dis vandeesweek die 20ste herdenking van die dood van die mensregteaktivis en teoloog, dr. Beyers Naudé. Hy is op 7 September 2004 op 89 jarige ouderdom oorlede. Kort ná FW de Klerk se 2 Februarie 1990-toespraak het Francois du Toit met Naudé gesels.