Bokbaai se skeepswrakke
Historikus dr. Dan Sleigh vertel vir Martelize Brink van die plaas Bokbaai, ‘n skatkis van skeepswrakke, kalkwerke ‘n plantrykom wat Bokbaaivygies insluit. Die plaas gaan nou ‘n natuuropvoedingsentrum word.
Lees meer oor Bokbaai
https://sq1.co.za/portfolio/bokbaai/
En oor bokbaaivygies