Brul ontrafel die geheime van ons grootste katte
In hierdie reeks bespreek veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, die groot katte, insluitend leeus, luiperds en jagluiperds.
Die eerste episodes is heel onder en die slot-episode heel eerste.
Ep 9: Oor jaguars – hulle wat in een sprong doodmaak.
Lees: die verskil tussen tiere en jaguars: https://safarisafricana.com/jaguar-v-leopard/
EP 8: Nog interessante feite oor luiperds
Ep 7: Oor die paargewoontes van luiperds
EP 6: Verder oor luiperds:
Ep 5: Oor luiperds:
Ep 4: Oor die anatomie van leeus:
Ep 3: Oor die harde lewe van leeumannetjies:
Ep 2: Oor die tropstruktuur van leeus:

Van Regs na Links Welpies, Gamka, Kambroo, Liam onder Ma se ken en Cat wat drink. Wyfie Links is Angel wat Sylvester se wyfie is en haar twee welpies is die twee dan mees regs, Gamka en Kambro. Wyfie Regs is Nicka wat Fielies se wyfie is met Cat wat ‘n wyfie is wat aan haar drink en Liam, wat agter haar rug is onder Angel se ken.
Ep 1: Oor die geskiedenis van leeus:

Sylvester, ses jaar gelede wegloopleeu uit die Karoo Nasionale Park, nou koning van die veld in die Kuzuko-wildreservaat FOTO Heilie Combrinck
Lees en luister ook: