Brulpadda + 65mm reën + nog reën = voorplanting


Sondag 2 Februarie 2020

Hoekom plant paddas net in tydelike waterbronne voort? Hoekom kan hulle nie ook byvoorbeeld in plaasdamme voortplant nie? Het jy geweet brulpaddas benodig ongeveer 65 mm en meer reën binne twee dae om voortplanting aan te skakel?

En wat op aarde is die ringklippe wat op ‘n plaas in die Vrystaat opgetel is?