Buite jou gemaksone: is dit goed of sleg?
Ons almal het gemaksones waar ons voel ons is veilig, en waar ons besluite gekontroleerd kan maak. Is dit nodig om ooit buite hierdie gemaksones te gaan? Is dit positief of negatief om die grense so bietjie te druk?