Binnekamer
CategoryDie geskiedenis van Kersfees
Professor Liesel Joubert van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit …
Soeke na identiteit
Ds. Ben Marais van Ambassadors Football vertel van sy soeke na identiteit, en die rol van ‘n afrigter in tieners se lewe.
Aanhou en uithou met kanker
Ds. Kosie Loots praat oor aanhou en uithou te midde van ‘n kankerdiagnose.
Hoekom is dit belangrik om stil te word en jou kop skoon te maak?
Ds. Jaco Strydom van die Echo-bediening gesels oor die belangrikheid van kopskoonmaak en stil word.
Hoe hanteer ek verandering?
Christo van der Rheede van die FW de Klerk Stigting praat oor hoe ons met verandering moet omgaan.
Wat is die invloed van geloof op die brein?
Skrywer en navorser professor Ignatius Gous praat verder oor die kognitiewe wetenskap, religie en die invloed daarvan op die brein.
Ma en ouma ontlont bendegeweld
Alicia Grundling deel die storie van ‘n ma en ouma wat bendegeweld ontlont het.
Bou só ‘n verhouding met jou oorsese kleinkinders
Wat is die implikasie van die haatspraak wetsontwerp-voorstelle?
Prokureur, Daniela Ellerbeck gesels oor die haatspraak wetsontwerp voorstelle en die implikasie daarvan
3 Desember 2023
…
Die begin en einde van dinge in die lewe
Dr. Gustav Gous gesels oor die begin en einde van dinge in die lewe.
Wat het jy in jou hand?
Lizelle de Bruin
In al die jare wat ek Sondag-joernaal en nou ook Binnekamer aanbied is stories van hoop, dié waarop luisteraars die …
Onverwerkte trauma kan jou later pootjie
Traumaberader Yvonne Retief gesels oor die effek van onverwerkte trauma.