COVID-19
CategoryCorona val organe só aan
Die nuwe Coronavirus is ’n geslepe derduiwel. Hy kan mense op verskillende maniere siek maak, en buiten die longe…
Covid het ‘n lang stert
Italië het ’n neuro-COVID-eenheid om aandag te gee aan die langtermyn gevolge van Covid-19 op die brein en die senustelsel. Die verlies a…
Covid-piek in Wes-Kaap verby, aan’t draai in Oos-Kaap
Die voorspellingsmodelle vir COVID-sterftes in Suid-Afrika en selfs in die wêreld het die sterftes geheel en al oorskat. Waarom?
’n Gr…
Covid-inperkings lei tot meer selfmoord
Covid-19 is besig om op vier vlakke psigies sy tol te eis.
- Die uitwerking van die inperking, ingehoktheid en isolasie – die nommer 1…
Covid-19 = siekte van inflammasie en stolling
Covid-19 is steeds besig om ons daaglikse gang en lewe te oorheers. Ons moet onthou dat meer as 90% van mense met Covid-19 asimptomaties …
Hoe werk Covid-19 toetse?
Hoe belangrik, akkuraat en betroubaar is COVID-19-toetse? Hoe toets mens vir COVID-19? Wat kan uit positiewe en negatiewe uitslae afgelei…
Behandel stolsels in Covid-pasiënte vroeg
Twee dokters op Stellenbosch – Drr Jaco Laubscher en Johan Lourens – se benadering met Covid-pasiënte konsentreer op vroeë behandeling m…
Kinders, skool en Covid
Hoe veilig is dit om jou kind terug te stuur skool toe? Dít is een van die vrae wat dr Fiona Kritzinger, kinderlong-spesialis van Kaapsta…
Geen mediese redes meer vir streng inperking
Is daar nog mediese redes vir ’n streng inperking? Kan ’n voortgesette streng inperking die verloop van COVID-19 in Suid-Afrika verander,…
Wat van gewone ongevalle in Covid-tyd?
Hoe gemaak as jou kind ‘n noodgeval beleef, en jy moet hom of haar na die ongevalle-afdeling toe neem waar dit skielik nou heeltemal ande…
Covid-fokus rem ander mediese dienste
Kubaanse dokters wat teen ’n hoë koste Suid-Afrika met COVID-19 kom help; ambulanspersoneel wat staak oor ‘n gebrek aan beskermde klere; …
Angs en depressie tydens COVID-19 en inperkings
Ná ’n maand in inperking, speel jou gemoed waarskynlik ook parte. Hoe weet ’n mens of die benoude gevoel oor jou …
Chroniese siektes + COVID-19 = risiko vir sieker word
Waarom kan mense met chroniese siektes soos diabetes, asma, lupus en ander chroniese siekteprobleme, sieker word van COVID-19 of ander vi…
COVID-19: SA se regulasies
Die jongste oor die regulasies wat tans in Suid-Afrika geld
Weet jy watter regulasies tans in Suid-Afrika van toepassing is en hoe dit…
COVID-19 siekte kom in 3 fases
Hoe presies werk die SARS-Coronavirus-2 wat COVID-19 veroorsaak? Val dit jou rooibloedselle aan en lei dit tot ‘n…
Ouers en kinders: vrese in die tyd van afsondering
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, en onderwyskundige Alta Greeff oor die din…
COVID-19: Die viruswerking en voorkoming
Hoe werk die virus, hoe word dit oorgedra en watter voorkomingsmaatreëls kan jy tref?
Lees meer oor wat wetenskaplikes reeds vasgestel…
Sending om asteroïed-aarde botsing te keer
Hoe raak iemand soos dr. Japie van Zyl van die Jet Propulsion Laboratoty betrokke by die stryd teen Covid-19?
Daar is inligting oor ‘n…
COVID-19: lug blouer, Venesië kanale skoon
COVID-19 verander die wêreld, nou en moontlik vir altyd. Die strate in die groot wêreldstede is leeg, die lug bo Europa en China is skone…
Digitale ouerskap in die tyd van COVID-19
Johan van Lill gesels verder met Alta Greeff, operasionele hoof van Die Mos-inisiatief en onderwyskundige, oor d…