Geestesgesondheid
CategoryDie impak van eensaamheid op die psige
Johan van Lill praat met geestesgesondheidspraktisyn Jacques Botes oor die impak van eensaamheid op die psige. Hy verduidelik die v…
Só verander babas jou brein en hart
Johan van Lill praat met Cozette Laubser, direkteur van BabyGym en ’n internasionaal gekwalifiseerde geboorte-opvoeder, oor hoe bab…
Hoe affekteer ouers se leierskapstyl hul kinders?
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor die rol wat leierskap in ‘n gesin in kinders se geestesgesondhei…
Wat behels die behandeling van middel-afhanklikheid?
Johan van Lill praat verder met Jacques Botes, ‘n geestesgesondheidspraktisyn, oor substansieafhanklikheid. In die vorige gesprek op 28 M…
Hoe kan gesinne stres beter hanteer?
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die impak van stres in die gesin op almal se geestesges…
Bou só ‘n verhouding met jou oorsese kleinkinders
As mans hul hele identiteit om hul werk bou…
In Geestesgesondheid gesels Johan van Lill met psigiater, dr Chris van den Bergh, oor “wat is ‘n man sonder sy werk?”.
Ons fokus…
Hoe ken jy post-traumatiese stresversteuring by ‘n man uit?
Johan van Lill praat verder met dr. Chris van den Berg oor mans se geestesgesondheid.
Hulle fokus op post-traumatiese stresversteuring…
As ouers goed bedoel, maar kind skaad…
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die dinge wat ouers met die beste bedoelings in die wêreld …
Teenwoordige pa’s kan groot verskil maak om geweld te verminder
Navorsing wys dat pa’s wat by hulle kinders betrokke is, ‘n groot verskil kan maak in die land se geslagsgeweldstatistiek. Wat maak ‘n pa…
Floreer of krepeer: die keuse is joune
As jy op die oomblik ‘n bietjie moedeloos voel oor Suid-Afrika, wil ons jou verseker: jy is nie alleen nie. Ons voel almal by tye so. Ma…
Hoe staan jy op uit put van moedeloosheid en sinloosheid?
Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor wat mense kan doen om uit die put van moedeloosheid en sinloosheid op te opstaan.
“Cope” jy met die onsekerhede van beurtkrag?
Beurtkrag is nou deel van ons alledaagse wêreld, maar watter uitwerking het dit kollektief op ons as burgers? Hoe kan ‘n individu seker m…
Voel jy vasgevang in jou beroep?
Voel jy vasgevang in jou beroep, of voel jy dinge was nog nooit weer dieselfde ná Covid-19 nie? Waar lê die probleem – by jou beroepskeus…
Gee aandag aan dié dinge as jy ‘n versorger is
Om die rol van versorger te vervul, kan baie druk op meeste verhoudings plaas, wat nog te sê wanneer die pasiënt nie van die versorger ho…
Ouers neem kennis: cannabis kan jou kind se brein permanent beskadig en lei tot ‘n laer IK en skisofrenie
Volgens navorsing is daar baie gevare vir tieners wat cannabis gebruik. Nie net is dit ‘n dwelm wat verslawing kan veroorsaak nie, maar d…
Wanneer is kinders of ouers té klouerig?
Ons kyk na klouerige kinders en klouerige ouers. Wanneer is die gedrag verstaanbaar? Wanneer kan die gedrag moontlike negatiewe implikasi…
Hoe om na jou binnestem te luister
Ons almal het ‘n interne stem, selfs al is ons nie bewus daarvan nie.
Wanneer jy besluite maak, praat jy met jouself. Wanneer jy oorde…
Jou liggaam onthou alles, ook trauma
Kliniese sielkundige Elmi du Toit bespreek die beginsels van dr. Bessel van der Kolk se boek, Your body keeps the score, en die invloed v…
Kan sielkundige behandeling jou help om chroniese pyn beter te hanteer?
Ervaar jy elke dag chroniese pyn? Hoe belangrik is dit om hierdie pyn sielkundig aan te pak? Kan dit waarlik ‘n verskil maak aan die erva…
Beleef jy ‘n middeljare-krisis?
Wat is ‘n middeljare-krisis? Wanneer is dit net ‘n lewenfase, en wanneer is dit ‘n krisis? As hierdie nie ‘n sielkundige diagnose is …
Onverwerkte trauma kan jou later pootjie
Traumaberader Yvonne Retief gesels oor die effek van onverwerkte trauma.
Is ‘quiet quitting’ goed of sleg?
Stille bedanking is ‘n beweging wat vlam gevat het onder die nuwe generasie werknemers. Doen wat jy moet doen tydens jou werksure, maar j…
Hoe help dit om oor ‘n probleem te praat?
Die meeste van ons verstaan dat wanneer dinge nie goed gaan nie, of jy voel af, is een van die beste maniere om daardeur te werk, om te p…