Groeipyne
CategoryBerei jou kleuter só voor op lees
Spraak- en taalterapeut Hannekie Verwoerd fokus op leesvoorbereiding vir voorskoolse kinders.
Hoekom is grondslagfase-onderwys so belangrik?
Ons fokus ons op grondslagfaseonderwys met dr. Elsabe Wessels van die Fakulteit Opvoedkunde by Noordwes-Universiteit.
Noodsaaklike oefeninge vir ‘n kleuter
Kinderbiokinetikus Karyna le Roux gee wenke oor hoe om voorskoolse kinders in die somervakansie aktief te hou.
Kan jy jou nuwe baba ‘n goeie slaappatroon aanleer?
In hierdie week se Groeipyne fokus ons op slaap, die wondersoete ding soos die digter daarna verwys.
Maar wat as dit in ‘n nagmerrie o…
Hoe moet kleuters se taal ontwikkel?
Anthea Fredericks kyk na die invloed van taalontwikkeling op geletterdheidswerwing met betrekking tot voorskoolse kinders. Spraak- en taa…
Moenie dat jou kind met wiskunde sukkel nie
‘n Groot aantal kinders sukkel met Wiskunde. Vir baie leerders is dit ‘n gevreesde vak, hoewel dit ‘n belangrike komponent van die kurrik…
Hoe gesels jy oor seks met jou kind?
Vir baie jare was seks en seksualiteit taboe onderwerpe in vele Suid-Afrikaanse huishoudings. Dis mos immers iets baie privaat. Ouers bly…
Hanteer jou tiener se uitbarstings só
Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Natalie Pretorius en Tanya van der Walt, oor tieneruitdagings. Hoe gemaak as my…
Ander ontwikkelingsprobleme met dieselfde tekens as ADHD
Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Alicia Bestbier en Jacoleen Vogel, oor ontwikkelingsuitdagings by kinders, wat …
Hoe gemaak as jou kinders oor alles baklei?
Johan van Lill praat met Lezinda Beer, ‘n pastorale jeugberader, en Sonja Teitge, ‘n spesialis welstandsberader, oor wat om te doen wanne…
Skermverslawing verswak aandag, geheue en ontwikkeling
Skermverslawing het ‘n negatiewe impak op kinders se konsentrasievermoë, aandag, geheue, slaapgewoontes, algemene gesondheid en ontwikkel…
Wees só die beste pa vir jou tiener-dogter
Watter rol speel pa’s in die identiteit en selfbeeldvorming van hulle dogters, en hoe kan jy die beste pa wees vir jou dogter in die wêre…
‘n Pa se rol teenoor sy tienerseun
Johan van Lill praat met Fanie Kriel, ‘n pastorale berader, en Ryno Els, ‘n predikant, oor pa en seun verhoudings in die tienerjare. Wat …
Oeps, ek is ‘n helikopter-ouer
Hoe gemaak as ek ‘n helikopter-ouer is?
Ek wil net die beste vir my kind hê, daarom is ek betrokke by elke fasset van my kind se besta…
Is my kind gereed vir oorslaap?
Hanteer jou kind se vrese só
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Elzette Fritz en Katherine van Heerden oor kindervrese, en hoe ouers en versorgers di…
Hoe hanteer jy ‘n verveelde skoolkind?
Hoe gemaak as my kind verveeld is in die skool?
Jou kind het dalk uitsonderlike vermoëns of is begaafd, of dalk is hy net verveeld omd…
Hoe behoort moderne gesinne met mekaar te gesels?
Johan van Lill praat oor gesinskommunikasie: Wat behels dit? Wat is ‘n goeie kommunikasiestrategie vir moderne gesinne?
Sy gaste is Ma…
Bestee jy ‘goeie’ tyd met jou kind?
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Leanda Otto en dr. Carla Bezuidenhout oor om werklik tyd te maak vir jou kinders in ‘…
Word só ‘n goeie rolmodel vir jou kind
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Talita Veldsman en dr. Carla Bezuidenhout oor hoe om as as ‘n rolmodel goeie waardes,…
Watter soort ouer is jy?
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Elzette Fritz en Katherine van Heerden oor verskillende ouerskapstyle, en wat die imp…
Ouers kan kind se selfvertroue skaad of bou
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Katherine van Heerden en Elzette Fritz oor hoe om kinders se selfbeeld en selfwaarde …
Speel ‘n pa ‘n rol in leierskap in die gesin?
Johan van Lill praat met Chris de Beer, ‘n leierskapsafrigter, oor hoe ons moet dink oor leierskap in die gesin, en die rol wat pa’s in l…
Hanteer kinders se seer ná egskeiding só
Johan van Lill praat met dr. Louisa Stoker, ‘n familieberader, oor kinders wat aan egskeiding blootgestel word. Hoe hanteer ouers en vers…