Klimaatsverandering
CategoryMeer oor mierleeus, naaldekokers, slange en klimaat
Wat is die verskil tussen mierleeus en naaldekokers?
Hoe verskil slange en wurms?
Wat is die feite van klimaatsverandering?
Karoo gaan woestyn word; ons woude gaan verdwyn
Die Wes-Kaap gaan baie droër word, die Karoo gaan woestyn word, grasvelde gaan Karoo word en ons natuurlike woude kan verdwyn.
Prof. F…
Klimaatsveranderings is besig om ons aarde uit te droog
Prof. Francois Durand praat oor die verhitting en uitdroging van die aarde, wat deur klimaatsverandering veroorsaak word.
Die effek van klimaatveranderings op landbou kan yslik wees
President Cyril Ramaphosa het ‘n verteenwoordiger van die landbou-organisasie, AgriSA, aangestel op die presidensiële klimaatkommissie. D…
Wat is die rol van die see in klimaatsverandering?
Prof. Francois Durand praat oor die rol wat die see in klimaatsverandering speel.
Is vee en gewasse se kweekhuisgasse baie of min?
Ons kyk na die bydrae van die landbousektor tot kweekhuisgasvrystelling, spesifiek die veebedryf en gewasverbouing.
Sprekers wat deel …
Die verband tussen bome en klimaatsverandering
‘n Groot wildevy
Wat het bome en klimaatverandering met mekaar te doen? Wat gebeur as die verkeerde bome op die verkeerde plek geplan…
Warmste Europese winter in 30 jr
Wetenskaplikes sê die afgelope winter in Europa was die warmste nóg. Volgens satellietdata was die warmste temperatuur bykans 1,4 grade C…
Kan seevlak met 1m styg as pool-ys smelt?
Hoe is dit moontlik dat die oseane se vlak met selfs een meter sal kan styg as die ys op die pole smelt. Hoeveel kubieke kilometer water …
Ruimte satelliete meet oseaanvlakke
Ruimtewetenskap het ook te doen met wat op Moeder Aarde aangaan.
Dr. Japie van Zyl praat oor satelliete wat die oseaanvlak van die aar…
Sluimerende tragedie: aasvoëls aan’t uitsterf
Die baardaasvoël: byna bedreig.
Dit word beskryf as ‘n sluimerende tragedie – die vernietigende uitwerking wat klimaatsverandering op…
Gaan ons seevlakke styg?
Kan kwantumfisika regtig gebruik word om roofdiere te beheer?
Gaan seevlakke styg?
En ons vind meer uit van kontinentale ys, seevl…
Só verander metaanhidriede op seebodem die klimaat
Metaanhidriede lei tot klimaatsveranderings
Metaanhidriede op die seebodem is een van die faktore wat ‘n rol speel in klimaatsverande…
Hoe leer voëls praat?
‘n Papegaai leer gou woorde aan.
Ons gesels oor hoe voëltjies dit regkry om te praat, en waarom hulle dit doen.
Ons vind meer uit …
SA moet meer doen teen klimaatsverandering
Doen SA genoeg om klimaatsverandering aan te pak? Het ons genoeg kundiges? Wat is die Regering se beleid oor klimaatsverandering?
…
Kan ons aardverwarming omkeer?
Dié gewilde program word voortgesit. Jy kan uitsien na nóg insiggewende insetsels oor klimaatsveranderings en hoe dit boerdery-metodes en…
Is aardverwarming feit of foefie?
- Is die bohaai oor aardverwarming nie ‘n blote bangmaakstorie nie?
- Wat is die oorsprong van harde modderballe met ‘n gat in die mid…
Hoe oorleef paddas en visse ondergronds in droogtes?
-
Tinker rietpadda
Hoekom is daar temperatuurverskille tussen voorwerpe in dieselfde vertrek?
- Hoe kry sommige padda- en viss…
Atoomhorlosies en klimaatsveranderings
Wie het die atoomhorlosie uitgevind, en hoe werk dit?
Hoekom het mense fobies, en wat veroorsaak dit?
Bestaan klimaatsverandering w…
Watter 3 diersoorte sal binne eeu uitsterf?
Olifant
Watter drie Suid-Afrikaanse diersoorte sal teen die einde van hierdie eeu uitgesterf wees? Dit is een van die vrae wat wetens…
Hoeveel dra beeste se metaangas by tot klimaatsverandering?
Vir baie Suid-Afrikaners is daar min din…