Landbou
CategoryMag ongepasteuriseerde melk nog in SA verkoop word?
Mag roumelk in Suid-Afrika verkoop word en hoe word ongepasteuriseerde melk gereguleer? Ons luister weer na die onderhoud wat ons vr…
Wat is nodig vir n suksesvolle blomboerdery?
Kersoggend praat ons in RSG Landbou oor blomme. Passie, goeie grond, goeie water en ‘n goeie ligging is wat ‘n blomboerdery benodig. So s…
Groeihormone vir kalwers: wat moet verbruikers weet
Vruggebruikklousule vir plase maak deur oop vir uitdagings
Die waarde van suiwel by beengesondheid van bejaardes kom in RSG Landbou onder bespreking. Ons gesels met Christine Leighton van Melk SA …
Privaat-veediefstal-ondersoekers behaal binne 4 maande sukses
Vrystaat Landbou en LGV se PSIRA geregistreerde privaat-veediefstal-ondersoekers het in die eerste 4 maande van hul bestaan reeds ‘n paar…
Al meer hommeltuie in landbou ingespan
Die gebruik van robotte in landbou is aan die toeneem. Suid-Afrikaanse tegnoloë is ook op die voorpunt van hommeltuigtegnologie. Die …
Ons kan baie leer uit landbou in Taiwan
Ons besoek die bergagtigste land op aarde, met ‘n stop in die stad wat spog met die hoogste groen gebou wat ooit opgerig is. Dit neem jou…
Sitrus, laventel en knoffel help teen bosluisprobleme by vee
Navorsing wys dat sitrus, laventel en knoffel help met bosluisprobleme by vee. Frans Hagg van Allied Nutrition verduidelik hoe produsente…
Goeie bloeisels noodsaaklik vir suksesvolle sitrusproduksie
Blomgehalte en goeie vrugset speel ‘n kardinale rol by suksesvolle sitrusproduksie. Kenny Beeton van Nutrico verduidelik ook watter rol k…
Is dit onmenslik om ‘n bees herhaaldelik met ‘n mes te steek?
‘n Video waar ‘n bees in ‘n drukgang herhaaldelik met ‘n mes gesteek word, het onlangs opslae gemaak. Alles in die naam van tradisie. Maa…
Jongste oor klimaatsverandering
Professor Stephanie Midgeley is verbonde aan die Departement Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch en dien ook as navorser en wete…
Wat is die toekoms van landbouskoue?
Ons kyk na die uitdagings vir landbouskoue.
Die suiwelmaatskappy, Danone, het in 2022 ‘n samewerkingsooreenkoms met Ncora Dairy Farm i…
Wat toon die ‘Jakkals en rooikat predasie-navorsingsprojek’?
Jakkalse en rooikatte bly honger. Die Nasionale Wolkwekersvereniging het daarom in 2008 ‘n predasie-navorsingsprojek begin. Sewe-en-t…
Hoe gemaak as jou koei plastiek gevreet het?
Wat kan gedoen word wanneer ‘n koei plastiek vreet? Hierdie vraag is onlangs op ‘n Facebook-blad gevra, en het antwoorde ontlok wat ‘n ve…
Wat is die uitwerking van meer moordwalvisse op die akwakultuur?
Plantpatologie-navorser doktor Gert van Coller van die Wes-Kaapse Departement Landbou vertel van die departement se jongste navorsingspro…
Landbou: SA het nou genetiese databasis van snuitkewerspesies
Suid-Afrika se eerste genetiese databasis van breësnuit-kalanderspesies is saamgestel. Dié genetiese biblioteek is tot voordeel van landb…
Het jy geweet dié insekspesies bestaan?
Ons kyk na insekspesies wat jy moontlik nie geweet het bestaan nie – vlieë met lang tonge, reusgatige motte en ‘n paar buitelandse bye.
…
Dieselkoste in landbou is astronomies weens beurtkrag
Dieselkostes per dag, indien Fase 6-beurtkrag toegepas word, beloop R1,5 miljoen vir Astral Foods. Dié groep het verlede week hulle halfj…
Diefstal uit petroleumpypleidings op plase is groot probleem
Boere van die Harrismith-distrik spandeer miljoene rande om sekondêre paaie in stand te hou. Daar is ook ‘n ander uitdaging – die nasiona…
Hoekom grasvelde bewaar moet word
Grasvelde bied verskeie ekostelseldienste aan sowel die mens as die natuur, en dis een van die redes waarom die bewaring van grasvelde en…
Hoe kan kletsbotte in landbou ingespan word?
Inskrywings is oop vir vanjaar se Prestige Agri Toekennings.
Kletsbottegnologie is iets waarvan mens al hoe meer hoor. Dis ‘n sagtewar…
Landbou, klimaatsverandering en beurtkrag
‘n Onlangse byeenkoms van boere, wetenskaplikes en regeringsverteenwoordigers het ‘n dialoog tot gevolg gehad wat jou moontlik anders sal…
Landbou: die waarde van KI; waardebepaling vir veediefstal-eise
Die Assistentdirekteur: Innovasie, Tegnologie-ontwerp en Oordrag by die Departement van Landbou in die Wes-Kaap, Arie van Ravenswaay, ver…
Hoekom neem onkruid toe langs nasionale paaie?
Een van die verantwoordelikhede van ‘n AECI Plant Health-gewasadviseur is om boere op te lei oor leë plaagdoderhouerbestuur. Dr. Gerhard …