Leefstyl
CategoryCOVID-19 siekte kom in 3 fases
Hoe presies werk die SARS-Coronavirus-2 wat COVID-19 veroorsaak? Val dit jou rooibloedselle aan en lei dit tot ‘n…
Ouers en kinders: vrese in die tyd van afsondering
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, en onderwyskundige Alta Greeff oor die din…
COVID-19: Die viruswerking en voorkoming
Hoe werk die virus, hoe word dit oorgedra en watter voorkomingsmaatreëls kan jy tref?
Lees meer oor wat wetenskaplikes reeds vasgestel…
COVID-19: lug blouer, Venesië kanale skoon
COVID-19 verander die wêreld, nou en moontlik vir altyd. Die strate in die groot wêreldstede is leeg, die lug bo Europa en China is skone…
Digitale ouerskap in die tyd van COVID-19
Johan van Lill gesels verder met Alta Greeff, operasionele hoof van Die Mos-inisiatief en onderwyskundige, oor d…
Is goud ‘n goeie belegging?
Ryk van Niekerk kyk na goud as ‘n belegging.
- Laai Af (19 170KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Matriekhulp op RSG tydens die inperking
Die Coronavirus veroorsaak groot ontwrigting, veral vir leerders en matrikulante. RSG het daarom besluit om hersieningondersteuning aan m…
Ek is ‘n pakket aangebied. Hoe nou?
Ek is ‘n pakket aangebied. Hoe nou gemaak?
- Laai Af (14 835KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Waar staan ons met NGV?
Die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering het opposisiepartye, burgerlike organisasies en ontleders op hol. Wat is so wee…
Skisofrenie, grenslyn steurnis & psigoses
Wat is skisofrenie en grenslyn persoonlikheidsteurnis? Wat gebeur in die brein van iemand met een van hierdie psigiatriese steurnisse? W…
Oorgewig: Wat verander in jou liggaam?
Wat is die mediese feite oor obesiteit? Hoe verander dit jou fisiologiese en metaboliese prosesse? Is dit werklik so gevaarlik om oorgewi…
Verminder jou belasting só
Ryk van Niekerk kyk na maniere om jou belasting te verminder.
- Laai Af (18 594KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Nina gesels oor Parkinson’s, emosies…
Nina Schumann
OM ’n diagnose van Parkinson se siekte aan te hoor, is nie maklik nie, want dit het implikasies vir die res van jou lew…
Kan ‘n psigopaat gewone verhoudings aanknoop?
Lise Swart vind meer uit oor die diagnose van ‘n anti-sosiale persoonlikheidsversteuring (beter bekend as ‘n psigopaat). Hoe gevaarlik is…
Hoe kan DNS toetse my help?
Kan ek my DNS/gene laat toets om vas te stel watter dieet ek moet volg? Wat kan genetiese toetse van my verklap en hoe kan dit my help? W…
Uitsonderlike landskapfoto’s
Die 50 finalis-foto’s van Boredpanda se Landskap#2010 foto-kompetisie is werklik verruklik mooi. Hier is ‘n kykie na enkele van die moois…
Hanteer ‘n geliefde se depressie só
Depressie affekteer nie net die individu wat daarmee moet saamleef nie, maar ook hulle geliefdes, kollegas en vriende. Lise Swart kyk hoe…
My kind se 1ste hond/selfoon/uitslaap…
Johan van Lill praat met Talitha Veldsman oor al die eerstes in ‘n kind se lewe, wat ‘n sekere verantwoordelikheid van ‘n kind vereis: ee…
Die verlies van ‘n kind
Lienka Louw (10) van Kuilsrivier wat ‘n jaar nadat sy breinstamkanker opgedoen het, ‘n week gelede op 16 Januarie oorlede is. Sterkt…
Word só met vreugde oud
Word só met vreugde oud.
Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese maatskaplike werker, Sorika de Swardt oor hoe om met vreugde oud…
Kry verandering jou onder?
Niemand hou van verandering nie. Lise Swart bespreek die mensdom se geneigdheid om verandering teen te staan, veral in die konteks van di…
Bosluisbytkoors is pure hel
Het jy geweet dat daar twee soorte bosluisbytkoors in Suid-Afrika is: Mediterreense ‘spotted’ bosluisbytkoors en Afrika bosluisbytkoors -…
Meningitis: die siekte waar die bakterie gevaarliker is as die virus
Meningitis is die mediese woord vir breinvliesontsteking. Dit beteken die drie lae van vliese om die brein en rugmurg ontsteek en is dus …
Hoeveel water moet ek drink as ek oefen?
Die dieetkundige, Melissa Nel, praat oor vloeistofinname tydens oefening.
- Laai Af (8 812KB)
- Teken in met iTunes
- Luister