Leefstyl
CategoryHarsingskudding in rugby: 2e stamp kort na 1e een kan dood beteken
Harsingskudding in rugby is in die nuus: Faf de klerk het Saterdag binne die eerste minuut van die wedstryd teen die Kiwis plat op sy rug…
Oorkom dié struikelblokke vir ware geluk in liefdesverhouding
Een van die belangrikste verhoudings in die lewe is ‘n liefdesverhouding.
Almal wil altyd weet wat die sukses agter ‘n langlewende ver…
Hoe werk teengif?
Dr. Carine Marks vertel vir Martelize Brink hoe teengifmiddels werk.
Lees en luister ook:
https://www.rsgplus.org/pasopvir-daggolie…
Dit is belangrik vir jou kind om vriende te maak
Hoor hoe belangrik dit vir kinders en tieners is om aan te leer hoe om vriende te maak en om dit te onderhou. Hoe gemaak as jou kind geen…
Die hartseer van ouers wat ‘n kind verloor het, is onbeskryflik groot
Prof Lizette Rabe
Prof. Lizette Rabe gesels met Martelize Brink oor verweesde ouers, en ‘n artikel wat sy oor hierdie ouers se hartse…
Endometriose: as jy elke jaar laparoskopieë nodig het, word jy verkeerd behandel
Kan jy jou ontroue lewensmaat weer vertrou?
Wanneer iemand ountrou is in ‘n verhouding, soek die partye gewoonlik iemand om te blameer. Wie se skuld is dit?
Hoe kan ‘n mens jou v…
Die regte eetplan kan help dat jy vet verloor en nie spiere nie, en dis nie Banting nie!
Dit is moontlik om ’n eetplan te volg wat jou help om spesifiek vet te verloor en nie ander weefsel nie.
Vetselle het ’n geheue, en wi…
SA stuur af op ramp in gesondheidsdienste weens reuse en groeiende tekort aan verpleegkundiges
Suid-Afrika se staatsgesondheidsdiente kan binne agt jaar ineenstort omdat die land afstuur op ‘n tekort aan meer as 60 000 verpleegkundi…
Moenie dat jou kind met wiskunde sukkel nie
‘n Groot aantal kinders sukkel met Wiskunde. Vir baie leerders is dit ‘n gevreesde vak, hoewel dit ‘n belangrike komponent van die kurrik…
Voel jy of alles om jou buite beheer is? Hier’s raad
Johan van Lill praat met Elzette Fritz oor wat jou te doen staan wanneer jy voel dat alles om jou buite beheer is. Jou gesinslewe, werk, …
Ja, dis goed om jou kleuter vroeg méér tale te leer
Anthea Fredericks praat met Brand van Dyk, wie se remediërende leesagtergrond oor 25 jaar strek, oor voorskoolse kinders se breinstimulas…
Lees dié vóór jy ‘n skeidingspakket of vroeë aftrede oorweeg
Wat is die grootste foute wat mense maak in die proses om ‘n skeidingspakket te aanvaar aldan nie?
Ryk van Niekerk praat met Ronal…
Só kan klein ondernemings ‘n CFO bekostig
Vir baie klein ondernemings met beperkte begrotings kan die aanstelling van ‘n finansiële hoof ‘n onbereikbare droom wees.
Louw Barnar…
Leer só om van jouself te hou
“Hoekom hou ek nie van myself nie?” Sukkel jy om jouself lief te hê? Hoor hoekom, en hoe, jy hierdie pad van rigting kan laat verander.
Bidbeertjies verdryf die donkerte
Lizelle de Bruin van die Binnekamer span vertel sy het onlangs hierdie storie van Hoop in my haar-boks gekry.
“Hallo Lizelle, ek luist…
Hoe werk bloedstolling
Hoe werk bloedstolling? Waar pas bloedplaatjies, kollageen en vitamien K in die hele proses in? Hoeveel bloed kan jy verloor, en nog lewe…
Gee aandag aan post natale depressie
Baie meer vroue as wat ons besef, beleef ernstige depressie ná die geboorte van hulle baba. Baie vroue voel skuldig en reken hulle is…
Hoe gesels jy oor seks met jou kind?
Vir baie jare was seks en seksualiteit taboe onderwerpe in vele Suid-Afrikaanse huishoudings. Dis mos immers iets baie privaat. Ouers bly…
Herpes is vir ewig
Die herpes-familie van virusse veroorsaak nie net koorsblare en waterpokkies nie, maar nog ander siektes. Dit is ’n taai en geslepe kalan…
Kan toename in tienerselfdood gestuit word?
Volgens statistiek het tienerselfdood die afgelope twee jaar drasties toegeneem. Wat veroorsaak dit? Kan dit gekeer word?
Aappokke vs pokke vs waterpokkies
Moet ons bekommerd oor die voorkoms van aappokke, wat nou al in meer as 20 lande in die wêreld opgeduik het? Hoe verskil dit van pokke en…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Sê só NEE sonder om skuldig te voel
Om te kan nee sê sonder om skuldig te voel, is ‘n vaardigheid waarmee die meeste van ons sukkel.
Volgens die menslike wetenskappe is m…