Natuur
CategoryHoe werk kenners uit waar Marstuig moet land
‘n Voorstelling van die Perserverance Rover tuig
Is daar ‘n internasionale verdrag wat bepaal waar tuie op …
Roofvoëls maak dekades lank op een plek nes
Kan sekere diere deur ander diersoorte of spesies gesoog word?
Die witkruisarend
Wil jy meer weet oor die …
Sien komeet Neowise só
Neowise uit die ruimte gesien
Die komeet, Neowise, het ruimtebelangstellendes in die noordelike halfrond gaan…
Hoe het buideldiere in N-Amerika beland?
‘n Ma kangaroe met haar baba knus in haar buidel.
Hoe het buideldiere, wat eie aan Australië is, van daar na …
Suid-Afrikaner ontdek kol op Jupiter
Foto: Clyde Foster
Suider-Afrikaans gebore wetenskaplikes en sterrekundiges het al hulle merk gemaak op die g…
Oor rubber, motorbande, entropie en die sekelbos
Hoekom is sekelbos ‘n indringerplant in Noord-Natal, hoewel dit ‘n inheemse boom is?
Het jy geweet die mens gebr…
Ruimteweer en die weer op Aarde
Die korrelasie tussen ruimteweer en die weer op Aarde kom dikwels onder die soeklig in Sterre en Planete. ‘n Ruimteweerkundige en ‘n aard…
Hoe ontstaan reënwoude?
‘n Tropiese reënwoud
Leer meer oor reënwoude.
(Lees meer oor reënwoude:
https://af.wikipedia.org/wiki/Re%C3%ABnwoud
http://…
Hoe het die heelal ontstaan?
‘n Luisteraarsvraag oor die ontstaan van die heelal word beantwoord.
Die skerpste foto wat nog van Antares geneem is.
Daar is ook …
Verkeerde bul kan melkkudde skaad
Die kies van die verkeerde bul vir ‘n melkkudde, kan in die langtermyn ‘n duur fout wees. Suretha Francis van SA Stamboek gee raad hieroo…
Groter winste danksy chemiese interaksies tussen plante
Deur die chemiese interaksie tussen plante reg in te span, kan groter winste behaal word. So sê dr. Charlie Reinhardt van die Noordwes-Un…
15% van mense kry siektes van diere
Statistiese data dui daarop dat tien tot vyftien present of meer van die wêreldbevolking, een of ander tyd ‘n soönotiese besmetting opdoe…
Hoe het virusse ontstaan?
Die griepvirus
Hoe het virusse ontstaan? Hoekom werk antibiotika nie teen virusse nie? Waaruit bestaan virusse?
Die perderunnik-k…
Wat is ‘n annulêre sonsverduistering?
Foto van die jongste annulêre sonsverduistering in Junie in die Noordelike halfrond.
Hoewel die annulêre sonsverduistering ‘n paar da…
Bepaal sonweer die weer op aarde?
Wat is die verband tussen sonweer en die weer op aarde? Daar is ook inligting oor ‘n pulsar wat deur ‘n akresieproses besig is om kragtig…
Kan jou troeteldier Covid aan jou oordra?
Hoe kry knopiespinnekoppe dit reg om so ongesiens jou huis binne te kom? Het jy geweet dat dit slegs die byt van ‘n wyfie-knopiespinnekop…
Hoe grawe molle?
Hoe en uit wat het melkkliere ewolusionêr by soogdiere ontstaan? Het jy geweet varke het tot 18 melkkliere?
Wat gebeur as tamaties te …
Die reise van die Voyager-satelliete
Voyager2
Die Voyager-satelliete is steeds onderweg van ons sonnestelsel af, en bevind hulle tans in die heliosfeer. Voyager 2 het onl…
Toe val die Chinese vuurpyl terug aarde toe
‘n Chinese Long March vuurpyl het ‘n paar dae gelede onbeheerd na die aarde teruggeval. Die span praat oor die implikasies van so ‘n gebe…
Maak beurtkrag jou horlosie stadiger?
Hoekom word jou horlosie se vermoë om akkuraatheid te behou, beinvloed tydens beurtkrag?
Hoekom zoem ‘n muskiet as hy nadervlieg om jo…
Een transportakte, maar net deel van plaas?
Wat is betaalbaar as ‘n huurder in ‘n ouetehuis sterf sonder om ‘n maand kennis te gee?
Watter plan kan ‘n boer maak as hy ‘n deel van…
Meer wilde diere in stede?
Hoekom het soogdiere nie eierlêend gebly nie?
Hoekom word soveel wilde diere in stede aangetref?
Maar is dit waar of fopnuus?…
Waarom is die Swan komeet groen?
Swan komeet
Waarom is sommige komete groen? Die span vertel wat moontlik tot die groen kleur aanleiding kan gee. Dit is veral na aanl…
Vind die Suiderkruis só
Vind die Suiderkruis
Een van die konstellasies wat bekend is aan baie mense, is die Suiderkruis. Willie Koorts verduidelik hoe om die…