Natuur
CategoryWes-Kaap maak geskiedenis in klimaatsbestuur
Hoekom is ons appelkoosproduksie so laag?
Die uitwerking van klimaatsverandering op die tafeldruifbedryf
…
Wat is die stand van ons rooibostee-bedryf?
‘n Organiese groenteboer se wenke
Organiese groenteboerdery is Koos van der Merwe van Green Elephant Organics se passie. Hy het as ekoloog en boer in Mosambiek begin, en v…
Hoekom is die lug blou en nie violet nie?
Wat maak die lug blou? Hoekom is die lug nie violet nie?
Hoekom is sekere haaie warmbloedig, en nie koudbloedig soos meeste seelewende…
Hoekom het die Arktiese See nou meer koolsuurgas as normaalweg?
Willie Koorts kyk na die geskiedenis van die twee baanbreker Marsvoertuie, Spirit en Opportunity.
Die varswaterriviere wat in die Ark…
Vind meer oor ‘n besondere sirkelvormige groep sterrestelsels
SA is 2e grootste uitvoerder van sitrus in wêreld
Hannes de Waal
RSG Landbou fokus op die plaaslike sitrusbedryf.
Suid-Afrika is die tweede grootste uitvoerder van sitrus in die wê…
Probleme by Kaapstad-hawe belemmer steeds vrugte-uitvoere
Groter wyndruifoes verwag in 2024
Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag ‘n goeie en ietwat groter 2024-wyndruifoes vergeleke met die relatief klein oes van 2023. Dit i…
‘Die waarde van rooivleis moet deur graderingstelsel verbeter word’
Dit is van groot belang om die waarde van rooivleis deur middel van ‘n graderingstelsel in Suid-Afrika te verbeter. Prof Phillip Strydom,…
Wat het verkeerd geloop met die jongste maan-sending?
‘n Vuurpyl wat deur die United Launch Alliance gelanseer is na die maan toe kon nie sy sending voltooi nie. Willie Koorts verduidelik wa…
Wat is Maandagmôresiekte wat perde tref?
Maandagmôresiekte by perde is ‘n metaboliese toestand wat spesifiek die spierweefsel van perde affekteer. Dr Delarey Ribbens beantwoord ‘…
Hoekom so groot verskil tussen die verbruikersprys en landbouers se prys vir makadamia-neute?
Reën het die afgelope paar weke in verskeie dele van Suid-Afrika voorgekom. Is die hoeveelheid buitegewoon en hoe lyk vooruitsigte?…
Hoe goeie toegang het die sitrusbedryf tot markte in die VSA en Europa?
Daar is ‘n verskil tussen bosverdigting en bosindringing
In Suid-Afrika word bosverdigting en bosindringing dikwels verwar. Talle grondeienaars sit met die probleem van bosverdigting en volgens …
Die jongste inligting oor wild- en landbougrond-pryse
Adjunk Direkteur Landbou Ekonomie by die Wes-Kaapse Department van Landbou Riaan Nowers, deel nuttige data omtrent wild en landbougrond p…
Hoe ontstaan ‘Fairy circles’?
Pieter de Jager van Albertinia is in Oktober vanjaar aangewys as Graan SA se Graanprodusent van die Jaar. Ons luister weer wat hy te …
Mag ongepasteuriseerde melk nog in SA verkoop word?
Mag roumelk in Suid-Afrika verkoop word en hoe word ongepasteuriseerde melk gereguleer? Ons luister weer na die onderhoud wat ons vr…
Wat is nodig vir n suksesvolle blomboerdery?
Kersoggend praat ons in RSG Landbou oor blomme. Passie, goeie grond, goeie water en ‘n goeie ligging is wat ‘n blomboerdery benodig. So s…
Groeihormone vir kalwers: wat moet verbruikers weet
Kan hare en tande ook sintuie wees?
Hoe kan hare en tande sintuie wees? Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg praat hieroor.
Vruggebruikklousule vir plase maak deur oop vir uitdagings
Die waarde van suiwel by beengesondheid van bejaardes kom in RSG Landbou onder bespreking. Ons gesels met Christine Leighton van Melk SA …