Nuus
CategoryPhala Phala: Hoe nou?
Die afgelope 48 uur was een van die mees dramatiese tydperke in die politiek van die moderne Suid-Afrika. Binne ‘n paar uur nadat die reg…
Laaste eerbetoon aan Koningin Elizabeth II
Die ontslape en geliefde monarg word vandag ter ruste gelê in ‘n groot en waardige staatsbegrafnis in Westminster Abdy.
Roubeklaers on…
Nuus: Meer moorde; Brandstofpryse; F1…
Die jongste misdaadstatistiek word bekendgemaak – ‘n toename in moord, en afname in verkragting is in die laaste drie maande van 2021 aan…
Polisiekorrupsie en -chaos met vuurwapens
Die 158 vuurwapens wat uit die bewyskamer by die Norwood-polisiestasie in Johannesburg verdwyn het, is glo net die oortjies seekoei, volg…
Kwarantyn en kontakopsporing moet end
Ons kry duidelikheid oor die Ministeriële Advieskomitee oor Covid-19 se aanbeveling dat kwarantyn en kontakopsporing opgeskort moet word….
Koalisierade moet dié kwessies takel
Die inhuldiging van die nuwe DA-burgemeester van die Umgeni-munisipaliteit in die KwaZulu-Natalse Middeland, Chris Pappas, is ontwrig toe…
Oudpres FW de Klerk se laaste boodskap
Oudpres FW de Klerk en sy vrou Elita.
Oudpresident F W de Klerk is op 85 jarige ouderdom oorlede.
Hy is by sy huis in Fresnaye, Ka…
Nuus: Enstowwe in Afrika vervaardig; Koalisiegesprekke; Beurtkrag
Die Afrikasentrum vir Siektebeheer wil entstowwe teen 22 siektes plaaslik vervaardig.
Koalisiegesprekke tussen politieke partye vir di…
R130miljard vir groen energie; Homo Naledi; Booker-prys vir Damon Galgut
‘n Bedrag van meer as R130-miljard uit die buiteland om Eskom van steenkool te speen, hou glo groot voordele vir die land in.
Nuwe nav…
Een-derde van senior bestuurders in staatsdiens nie gekwalifiseerd vir pos
Altesame 3,301 van die 9,477 senior bestuurders wat in die Persoonlike en Salarisstelsel (PERSAL) gelys is, het nie die vereiste kwalifi…
Nuus: Inkomstetoelaag; uitstel van verkiesing
‘n Basiese inkomstetoelaag van sowat R1,270 per maand word oorweeg om die ekonomie weer op dreef te kry, maar ekonome waarsku dat die hel…
Nuusbesprekings: Zuma; Vaksien-doeltreffendheid; Munisipaliteite
Hier is ‘n samestelling van die jongste aktuele gebeurtenisse en die besprekings daarvan:
Spektrum: Oudpresident Jacob Zuma probeer sy…
Mkhize; J&J enstof; Voëlgriep; AARTO; Kouga
Ons kyk na die besluit en impak daarvan om die minister van gesondheid op spesiale verlof te plaas.
Die Johnson&Johnson-entstof is ste…
Die omvang van korrupsie by ESKOM
Eskom het ‘n senior verkrygingsbestuurder voorlopig geskors ná bewerings van beweerde korrupsie van miljoene rand.
Die Spesiale Onders…
Koms van 24 Kubaanse ingenieurs krap baie om
Die regering is op ‘n offensief om sy besluit te verduidelik om 24 Kubaanse ingenieurs in te voer om met die land se waterkrisis te help….
Misdade gedy in ons gebiedswaters
Misdade soos smokkelary, mensehandel, geldwassery en vis stropery gedy in ons gebiedswaters; Ons praat met hierna met twee kenners oor di…
Smokkelsigarette, Experian debakel, Gumede-skande en meer
- Die Hooggeregshof in Kaapstad het nog geen uitspraak gelewer in die saak wat die tabakbedryf teen die reger…
Tafelberg en Leeukop brand
Tafelberg brand. Foto: Sanparke.
Minstens 230 brandbestryders en 30 brandweerwaens is op die toneel waar die veldbrand teen Leeukop i…
Saray Khumalo word 1e swart vrou van Afrika om Everest te oorwin
Gelukwense stroom in vir Saray Khumalo wat vandag geskiedenis gemaak het deur die eerste swart vrou van Afrika te word wat die kruin van …
Volg die verkiesing en uitslae op RSG
RSG is gereed om jou deurlopend op hoogte te hou van die belangrikste nuus en kiestendense op verkiesingsdag Woensdag 8 Mei, wanneer die …
Hoe sal die nuwe Gesondheidsplan pasiënte en dokters raak?
Marí Hu…
Plastiek in oseane kan binne 10 jr verdriedubbel
‘n Nuwe verslag waarsku dat die hoeveelheid plastiek in die oseaan oor die volgende tien jaar kan verdriedubbel tensy rommel beperk word….