Programme
CategoryDie lewensversekeringsbedryf se transformasie in 25 jaar
Riaan van Reenen – uitvoerende hoof, Discovery
Volg RSG Geldsake op Twitter
Handelsoorlog bied reuse-geleentheid vir SA se skaars aardmetale
Graham Soden – uitvoerende hoof, Steenkampskraal Monazite Mine.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Mymoena en Bianca kuier by RSG
Dis vanjaar 10 jaar dat tienduisende Suid-Afrikaners elke weeksaand die mense van Ruiterbosch se lief en leed deel. Suidooster het in…
Waarheen nou ná Godongwana onder BTW-druk swig?
Charles de Wet – uitvoerende bestuurder, ENSafrica
&
Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient-groep
&
Prof Amanda Gouws – prof…
Hoe lyk die toekoms van boeke in Suid-Afrika?
Dit was gister Wêreld boeke- en kopieregdag en in Suid-Afrika. In ‘n studie in 2023, deur die Universiteit van Pretoria, het die uitg…
Nuwe raskwotas vir besighede gaan in hof draai
Verskeie organisasies, soos Sakeliga en die FW de Klerk-stigting, het hulle misnoeë oor die jongste rasvereistes vir besighede met 50…
SA boerbokvleis wêreldwyd gewild maar nie op ons winkelrakke nie
Die Suid-Afrikaanse boerbok is oor 70 jaar deur selektiewe teling in die land só goed ontwikkel dat diê bokras wêreldwyd gewild is, m…
Het die G20-beraad in SA sy glans verloor?
Suid-Afrika het reikhalsend uitgesien na sy voorsitterskap van die G20-beraad vanjaar, maar dit lyk of die beraad sy glans gaan…
Regulasies om vuurwapens van veiligheidswagte te beperk
Die minister van polisie, Senzo Mchunu, se onlangse kennisgewing om vuurwapens van private sekuriteitsmaatskappye streng te reguleer en s…
Sit jy en jou skoonouers vas?
Ons verken die ingewikkelde en dikwels pynlike verhouding tussen skoonkinders en skoonouers.
Transnet soek private vennote
Yolisa Kani – hoof: besigheidsontwikkeling, Transnet Volg RSG Geldsake op Twitter
5 jr ná Covid – Op soek na die ware feite: Die ander sienings
Dit is 5 jaar ná die Covid pandemie. Weet ons nou meer van die virus en die vaksien? Is daar navorsing gedoen om presies te verstaan hoe …
Wat is jou lees-ouderdom?
Wat is jou lees-ouderdom? Ons hoor by die stigter en bestuurshoof van Stimulus Maksima, Lotta Engelbrecht, uit wat ‘n lees-ouderdom is, …
Hoe moet ons Trump verstaan?
Pres Donald Trump
Die Amerikaanse president, Donald Trump, is nou maar 80 dae in die Withuis, al voel dit soms of dit veel langer…
Wat is neurodiversiteit?
Ons fokus op neurodiversiteit saam met kliniese sielkundige, spelterapeut en neuro-gedragskonsultant, dr. Jo-Marie Bothma.
Die ongemaklike waarheid (vir die ANC) oor landbou in SA
THE UNCOMFORTABLE TRUTH ABOUT SOUTH AFRICA’S AGRICULTURE is die jongste boek uit die pen van die landousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom, …
Covid-inperkings 5 jr later
Covid-inperking: 5 jaar later – Deel 1
Dit was een van die uitdagendste tye in die onlangse geskiedenis van die wêreld én Suid-Afrika. V…
Wendramas: 3e pryswenner se drama volgende te hoor
Ons eerste Radioteaterseisoen van 2025 begin op 3 April en duur tot 26 Junie, elke Donderdagaand om 20:00. Luisteraars kan uitsien na oo…
Luister weer: Merietewenner se drama
Skrywers en boeke gewy aan Johann de Lange
Die program word gewy aan die bekroonde digter, skrywer en vertaler Johann de Lange, wat op 27 Maart 2025 oorlede is. De Lange was beken…
Private spelers gaan transmissielyne bou
Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport
Volg RSG Geldsake op Twitter
Narkose is nie slaap nie, dis ‘n koma, maar 90x veiliger as 60 jr gelede
Narkose is nie net om jou aan die slaap te maak nie – dit plaas jou in ‘n koma. Maar narkose is 90 keer veiliger as 60 jaar gelede. Dit i…
Sondebelasting: Slaag Jan Taks?
Jaar na jaar word aksynsbelasting, of sondebelasting soos dit in die volksmond bekendstaan, verhoog. Byna elke jaar kla die alkohol- en t…
Chaos op die JSE soos Trump-tariewe en kommer oor die RNE byt
Leon Marais – doene/globale handelspesialis, International Trade and Customs Specialists (ITaCS)
&
Christo Conradie – bestuurder, Vinpr…