Programme
CategoryMoet leerders deurgesit word?
Volgens die Oos-Kaapse departement van onderwys is daar in vanjaar se matriekgroep 9 300 leerders wat nog nie ‘n enkele graad geslaag het…
Suid-Afrikaanse werkers sukkel met uitbranding
Suid-Afrikaanse werkers sukkel met uitbranding
Prof Renata Schoeman, hoof van gesondheidsleierskap aan Stellenbosch se sakeskool gesels …
Daar is geleenthede vir werkskepping in kripto
Daar is geleenthede vir werkskepping in kripto
Hannes Wessels – hoof: Suid-Afrika, Binance
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die doeltreffendheid van sonpanele verbeter met nuwe tegnologie
Die doeltreffendheid van sonpanele verbeter met nuwe tegnologie
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologi…
Historiese Almanak: Wat weet jy van Sjeg Joesoef van Makassar?
Sjeg Joesoef van Makassar
Albé Grobbelaar gesels oor Sjeg Joesoef van Makassar.
Die kramat van sjeg Jooesoef
Die Krama…
Matrikulant, is ‘n universiteitsgraad werklik vir jou?
Wat is die relevansie van ‘n universiteitsgraad? Sowat 50 – 60% van eerstejaars skop op, druip of verander van kursus. Barrie Ferreira pr…
Só presteer die gemiddelde portefeulje in die eerste ses maande van 2024
So presteer die gemiddelde portefeulje in die eerste ses maande van 2024
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die ma…
Beheer jy jou jaloesie, of beheer dit jou?
Hoekom affekteer die normale menslike emosie, jaloesie, mense op verskillende maniere? Dit het die mag om verhoudings te verwoes, of self…
Discovery help om die tweepotstelsel te verduidelik
Discovery help om die tweepotstelsel te verduidelik
Guy Chennells, kommersiële hoof vir korporatiewe & werknemersvoordele by Discovery g…
Aanhou en uithou met kanker
Ds. Kosie Loots praat oor aanhou en uithou te midde van ‘n kankerdiagnose.
Moet jy ‘n pasaangeër kry? Nuwe soort beskadig nie jou hart nie
Hartversaking, siek-sinus-sindroom en AV-bondel-blok is drie van die hartprobleme wat die hart te vinnig of te stadig laat klop. Pasi…
Die rol van pa’s in kinders se ontwikkeling
Ons fokus op die belangrike rol van pa’s in kinders se ontwikkeling. Heidi Malan, wat meer as 20 jaar se ervaring in die aanbied van doel…
Hoekom is aanspreeklikheidsversekering belangrik?
Igna Klynsmith deel die jongste statistiek oor huwelike en egskeidings in Suid-Afrika.
Hy bespreek ook die belangrikheid van aanspreek…
Vind uit: skerpioensteke, veldbrande, wasem en duiwe
Wanneer ‘n skerpioen jou steek, watter raad sou jy verkies – om melk te drink, jouself te skok, toelaat dat iemand op urineer, of het…
Wat is die regsaspekte van ‘moonlighting’?
Igna Klynsmith praat oor addisionele werk, ook bekend as moonlighting.
Spesialisgas Johan Botes praat oor of dit regverdig is dat jy m…
Naspers en Prosus se winste verdubbel danksy e-besighede (tencent uitgesluit) se winste
Naspers en Prosus se winste verdubbel nadat e-besighede (tencent uitgesluit) geld maak
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozenda…
Hoekom is dit belangrik om stil te word en jou kop skoon te maak?
Ds. Jaco Strydom van die Echo-bediening gesels oor die belangrikheid van kopskoonmaak en stil word.
Kan elektrisiteit werklik gesteel word?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae wat onder meer handel oor of elektrisiteit werklik gesteel kan word.
Spesialisgas Est-Marié MC…
Die Tshwane Metro soek 1000MW se elektrisiteit, en gou ook
Die Tshwane Metro soek 1000MW se elektrisiteit, en gou ook
Cilliers Brink, burgemeester van die Tshwane-metro gesels oor hulle planne …
Shein wil in London noteer
Shein kyk na London
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte, en Shein wat in London wil noteer.
Volg RSG …
Aphelion-verskynsel is fopnuus
Het jy al van swerfplanete gehoor? Die span bespreek die onlangse ontdekkings van vryswwnende eksoplanete.
Hulle verduidelik hoekom di…
Is jy ‘n kompulsiewe opgaarder?
Daar is TV-realitietsprogramme oor hierdie versteuring – mense wat kompulsief klere, of koerante, of bokse opgaar. Dinge wat vir die mees…
Intrepeneur help pendelaars om minibustaxi-ritte aanlyn te bespreek
Doen jou eie ding 25 Junie 2024
Ryk van Nierkerk praat met Imtiyaaz Riley, die bestuurshoof en medestigter van LOOP. Dié ondernemi…
Die Hajj-pelgrimstog: die hittegolf en sterftes
Sowat 1 300 mense is dood terwyl hulle die Hajj-pelgrimstog by Mekka in Saoedi-Arabië meegemaak het. Die Midde-Ooste loop deur onde…