Programme
CategoryIs haainette nodig of oorbodig?
Is die feit dat die haainette aan die KwaZulu-Natalse kus onlangs tydens die sardientjie-loop verwyder moes word, nie ‘n aanduiding dat d…
Lugmag, Vloot in groot gemors
Suid-Afrika het ‘n kuslyn van meer as 2 800 kilometer, en ‘n ekslusiewe ekonomiese sone in die oseaan van ongevee…
Regsake: Deeltitel-eenhede; Skep van ‘n nuwe maatskappy
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor deeltitel-eenhede.
Spesialisgas Volker Kruger beantwoord ‘n vraag oor of ‘n mens ’n …
Land en Sand: Mathews Phosa
Die eerste premier van Mpumalanga, Mathews Phosa, het sedert die aanbreek van demokrasie vyf staatspresidente sien kom en tot dusve…
Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte
Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Sondag is D-Dag vir elektrisiteitmeters
Johan Hopely – senior bestuurder, Impact Meter Service.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp? Hoe hanteer ons konflik met ons voorskoolse kinders? Yolandi van den Heever, ‘n kleinkinder-…
Die regering wil die private sektor gebruik om sy geboue op te knap
Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Amazon belê in kernkrag en daar is ‘n SA-konneksie
André Pienaar, C5 Capital
Volg RSG Geldsake op Twitter
Borskanker #2: Wat is die volgende stap ná diagnose?
Jy is pas met borskanker gediagnoseer. Wat nou? Chirurg toe of onkoloog toe?
Mari Hudson praat met ‘n onkoloog in deel 2 van ‘n kort r…
10 Dinge wat jy moet weet van verkenning: Rian Manser vertel
Rian Manser
Avonturier Rian Manser vertel tien dinge wat jy van verkenning moet weet.
Louis Liebenberg: Waarom het mense hom aanhou glo?
Die vermeende diamantswendelaar, Louis Liebenberg, en sy meelopers verskyn môre weer in die hof nadat hulle al ‘n week agter tralies is. …
Hier is al ons Matriek-hersiening!
Ons bied vanjaar weer Matriek-hersiening aan om ons matrieks te help. Hier is die skedule van uitsendings vanaf Dinsdag 17 September.
…
Minister gee aandag aan parool-probleme
Daar is ‘n enkele kriminoloog in die hele korrektiewe dienstestelsel wat paroolaansoeke moet beoordeel. Volgens Daily Maverick is h…
Borskanker #1: Mammogramme; 4 verskillende soorte borskanker
Kan ‘n radioloog ‘n knop op ‘n mammogram sien voordat ‘n vrou dit kan voel? Hoe onderskei ‘n radioloog tussen ‘n kankerknoppie, fib…
3 Waterprojekte moet onmiddelik in Gauteng begin om Dag Zero te vermy
Drie waterprojekte moet onmiddelik in Gauteng begin word om ‘n Dag Zero te voorkom.
Duisende mense is nog dakloos na hierdie wee…
China se invloed op SA se internasionale betrekkinge
Die Suid-Afrikaanse regering wil die skakelkantoor van Taiwan uit Pretoria skuif, klaarblyklik om China tevrede te stel. Dis nie di…
80% van Johannesburg se brûe is op die randjie van ineenstorting
80% van Johannesburg se brûe is op die randjie van ineenstorting.
Eskom erken dat die omskepping van die Komati-kragstasie na sk…
Die eerste windplaas lewer krag aan Sasol
Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport, vertel meer.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat is donker suurstof?
Wat is donker-suurstof?
Hoekom moet ons wiskunde op skool leer?
Hoe kan ‘n vlermuis verdrink met sy gesofistikeerde sensors?
…
Moet mens aanhou om te belê in verskansingfondse?
Cobus Potgieter, beleggingshoof en portefeuljebestuurder by SouthernCross Capital gesels oor verkansingsfondse.
Volg RSG Geldsak…
Hoe gemaak met leerders met leer-uitdagings en angstigheid?
Ons fokus op kinders met leeruitdagings, angstigheid in die klaskamer en ouerondersteuning. Marietjie de Kock is die leerondersteuning-ko…
Bekyk die Knysna-bos deur die oë van Dalene Matthee
AJ Opperman onthou die lewe en werk van Dalene Matthee, wie se geboortedag ons vandeesweek herdenk.
Ilse Salzwedel gesels met Helené C…
‘n Lewe met skisofrenie: vriende en familie moet ingelig wees
Chrisna Steenkamp vertel van haar belewenis van skisofrenie, en hoe belangrik dit vir jou ondersteuningsnetwerk is om ingelig te wees.