Programme
CategoryHoe om na jou binnestem te luister
Ons almal het ‘n interne stem, selfs al is ons nie bewus daarvan nie.
Wanneer jy besluite maak, praat jy met jouself. Wanneer jy oorde…
Tragedie kry dié sportman/navorser nie onder
Dr Laurie Rauch
Dr. Laurie Rauch van Kaapstad was goed op pad om ‘n Springbok driekamp-atleet te word toe tragedie tref.
Lizma van…
Jou liggaam onthou alles, ook trauma
Kliniese sielkundige Elmi du Toit bespreek die beginsels van dr. Bessel van der Kolk se boek, Your body keeps the score, en die invloed v…
Berei jou kleuter só voor op lees
Spraak- en taalterapeut Hannekie Verwoerd fokus op leesvoorbereiding vir voorskoolse kinders.
Watter pakket kan ‘n werkgewer aan ‘n werknemer aanbied?
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n prokureur wat nie die kliënt se lêer aan haar wil oorhandig ná ‘n uitval nie, en w…
Luister weer: Hartbeespoortdam – ‘n eeu van verwondering
Die damwal van die Hartbeespoortdam word naweek-na-naweek oorval met duisende toeriste. ’n Tonnel en majestieuse damwal in eg neo-klassie…
Hoe word die ouderdom van die aarde gemeet?
Hoekom, maak nie saak wat jy eet nie, grom jou maag in die kerk?
Hoekom is daar spesifiek so baie blomme een keer per jaar in Namakwal…
Kan sielkundige behandeling jou help om chroniese pyn beter te hanteer?
Ervaar jy elke dag chroniese pyn? Hoe belangrik is dit om hierdie pyn sielkundig aan te pak? Kan dit waarlik ‘n verskil maak aan die erva…
Joernalis Ilza Roggeband deel haar reis met borskanker
Ilza en haar seun Zac
Joernalis Ilza Roggeband is in 2020 met borskanker gediagnoseer. Sy vertel vir Amore van haar pad tot dusver me…
Jy sal die groen komeet in Februarie kan sien
Daar is ‘n groen komeet wat in Februarie oor Suid-Afrika sigbaar sal wees met ‘n verkyker. Willie Koorts en Matie Hoffman gesels oor…
Ernstige senderprobleme beïnvloed radiokwaliteit só
Die landswye FM-sendernetwerk is onder hewige druk a.g.v. beurtkrag en verskeie ander faktore soos karige instandhouding en vandalisme. G…
Wat het jy in jou hand?
Lizelle de Bruin
In al die jare wat ek Sondag-joernaal en nou ook Binnekamer aanbied is stories van hoop, dié waarop luisteraars die …
Beleef jy ‘n middeljare-krisis?
Wat is ‘n middeljare-krisis? Wanneer is dit net ‘n lewenfase, en wanneer is dit ‘n krisis? As hierdie nie ‘n sielkundige diagnose is …
Regsake: Ouers se reg om hul fetus te begrawe; as een ouer met kinders emigreer
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor die reg van ouers om ‘n fetus, wat nog nie 26 weke swangerskap bereik het nie, te kan begr…
SA lanseer cubesat satelliet vir landbouwaarnemings
Is daar iets soos ‘n suksesvolle mislukking? In die wêreld van ruimtetegnologie word daar dikwels hierna verwys. Die onlangse mislukte po…
Meer oor: Muskiete in die Karoo, middel-akkedisse en kraaie
Hoekom is daar meer muskiete in die Karoo, waar dit droog is, as in die natter Oos-Kaap?
Ons leer leer oor die middel-akkedis en kraai…
‘Omheinde’ fondse, betaalmeesters en identifisering van korruptes om munisipaliteite om te draai
Sakeliga is met verskeie hofsake aan die veg om munisipale verval te probeer omkeer.
Hulle pak Eskom in die hof oor ongereguleerde las…
Onverwerkte trauma kan jou later pootjie
Traumaberader Yvonne Retief gesels oor die effek van onverwerkte trauma.
Ons huldig Dolf van Niekerk
Ons bring hulde aan die skrywer, dramaturg en digter Dolf van Niekerk, wat op Oujaarsdag 2022 oorlede is. Hy was een van die veelsydigste…
Het Prins Harry homself in die voet geskiet?
Prins Harry se veelbesproke boek, SPARE, is amptelik te koop nadat byna al die inhoud reeds uitgelek het. Dit behoort egter steeds ‘n…
Hoekom is grondslagfase-onderwys so belangrik?
Ons fokus ons op grondslagfaseonderwys met dr. Elsabe Wessels van die Fakulteit Opvoedkunde by Noordwes-Universiteit.
Die nuwe KI-bot kan plagiaat gou identifisieer
Al jare lank moet akademici, uitgewers en nuusredakteurs hulle storie ken om plagiaat in skryfwerk te herken, maar nou is daar ChatGPT, ’…
Suksesstories: Só het Ankia Nel haar pyn verwerk
Wanneer mens na Ankia Nel van Pretoria se lewensverhaal luister, kan jy amper nie glo wat hierdie dinamiese vrou beleef én oorkom het nie…
Luister weer: In die bol geTik
In die Bol geTik handel oor die ewig groeiende, bose kringloop van dwelms in Eersterust in Pretoria. Dit verwoes die lewens van die afhan…